Abjater wat so lag

Wilma Stockenström

ISBN:

9780798149570

Epub ISBN:

9780798153171

Uitgewer:

Human & Rousseau

Datum Vrygestel:

Julie 2008

Prys (incl. VAT):

R 399,00

Formaat:

Sagteband, 136pp


Oor hierdie boek:

Hertzogprys vir prosa 1992 ’n Eenkantvrou en oujongnooi op ’n klein plattelandse dorpie kyk terug op haar lewe as bediende in gegoede witmense se huise, eers as hulp met kinders en later as versorgster van oumense en sterwendes. Sy vertel van die insig in die dood wat sy só by die baie sterwendes gekry het. Dan raak sy ook uiteindelik sterwensbegeleidster vir Abjater, ’n man wie se goue lag sy in haar jongdae bewonder het, iemand wat vir haar soos ’n “uitverkorene” gelyk het. So peins die verteller aan die einde van ’n lewe waarin sy, soos sy elders sê, “by die dood ingeboek” was: “Miskien het ek met die dood getrou, kom dit by my op . . . maar nou raak ek sat vir hom. Hy bly my pal besoek. Hy bring net woeligheid.” “Meesleurend, intiem, subtiel, pynlik . . . Die hoogtepunt in hierdie outeur se besondere prosa-oeuvre . . .” – Joan Hambidge

VERWANTE BOEKE

Onrus op Steynshoop

Ingrid Winterbach

Van vaders en vlugtelinge

SJ Naudé

Die man wattie kinnes vang

Nathan Trantraal

Gebeente

Etienne van Heerden

Maalkolk

Marie Lotz

Gebooie

Rudie van Rensburg

Doolhof

Rudie van Rensburg

Flora

Engela Ovies

Rooisand

Jeremy Vearey, Kirby Van der Merwe

Siembamba

Madelein Rust

Bloedsomer

Sidney Gilroy

Hans hou sy lyf Sherlock

Rudie van Rensburg

Hans kry troukoors

Rudie van Rensburg

Die keiser se duim

Chris Karsten

Die laaste kanariegeel notaboek

Anchien Troskie

Al wat tel

Irma Venter

Infanta (filmuitgawe)

Deon Meyer

Kwaaiwater

Irna van Zyl

Hulle noem haar Carminda

E. Kotze

Dwelm

Rudie van Rensburg

Dolos

Jaco Wolmarans

Deelfontein

Nicole Jaekel Strauss

Duiwelsroos

Leon van Nierop

Moederland

Madelein Rust

Diana se dag

Helene de Kock

Polsslag

Marie Lotz

Die Onsigbare

PJO Jonker

Leo

Deon Meyer

Geheim van die gruwelsand

Zirk van den Berg

Die verkeerde vrou

Irma Venter

Vuurvoël

Elmarie Viljoen-Massyn

Sagie se storie

Jan van Tonder

Sagie is

Jan van Tonder

Helene de Kock Keur 9

Helene de Kock

Buit

Dibi Breytenbach

Die melkweg en die miskruier

Jeanette Ferreira

Hans hou bruilof

Rudie van Rensburg

Haas en Harriët

Susan Coetzer

Op pad na Moormansgat

Chris Karsten

bottelnek breek bek

Dianne Albertze

Laaste kans

Marita van der Vyver

Bessie se hangkasbiblioteek

Madelein Rust

Heks

Dibi Breytenbach

Onder water

Henda Olivier

Hou jou oë oop

Brian Fredericks

Duifeling

Lize Albertyn-du Toit

Het van Verlangekraal

Leon van Nierop

Drome het ook asem

Helene de Kock

Hemel en aarde en ons

Zirk van den Berg

Ons skulde

P.P. Fourie