For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Koos Prinsloo – Verhale

Koos Prinsloo

ISBN:

9780798149402

Uitgewer:

Human & Rousseau

Datum Vrygestel:

Februarie 2008

Prys (incl. VAT):

R 385,00

Formaat:

Sagteband, 400pp


Oor hierdie boek:

Al vier bundels (Jonkmanskas, Die hemel help ons, Slagplaas en Weifeling) van hierdie grensverskuiwende skrywer word in hierdie versameling weer beskikbaar gestel, 25 jaar ná die verskyning van die eerste boek in 1982. Belangrike temas in sy werk is die bemoeienis met die skryfdaad, die vervlegting van werklikheid en fiksie, die eie familiegeskiedenis, die Suid-Afrikaners se militêre stryd en die homoërotiek. Hy is beskou as die voorste eksponent van die gay prosa in Afrikaans. Hy is in 1994 op die ouderdom van 37 oorlede.

VERWANTE BOEKE

Die sneeuslaper

Marlene van Niekerk

Robbie se broer se roer en ander jagstories

Pienkes du Plessis

Hartlam

Deborah Steinmair

As die Cape Flats kon praat

Brian Fredericks

Zip!

Nataniël

Plante kan praat

Jeanne Goosen

Die helder oomblik

Johan en Ria Smuts

Sandveldstories

Ferdinand Deist

Die ballade van Robbie de Wee en ander verhale

Deon Meyer

21+

Jan Rabie

Die Beste verhale van Eugène N. Marais

Eugène Marais

As in die mond

Nicole Jaekel Strauss

Kleure van die liefde

Corlia Fourie

Boereoorlogstories

Jeanette Ferreira

Koshuis

Erns Grundling

Die dag toe ek my hare losgemaak het

Willemien Brümmer

Hartlam

Gerda Taljaard

Die nuwe Afrikaanse prosaboek

Steward van Wyk

Dik Dun Thick Thin

Nataniël

Maar wie snoei die rose in die nag?

Abraham de Vries

Die ou vrou en die priester en ander verhale

Cecile Cilliers

Samoe(r)sareis

C. Bakkes

Die laaste wals

Johann de Lange

Kaalkop 3

Nataniël

Per ongeluk

Lloyd Zandberg

Karoonag

Deon Meyer

Op die spoor van

Rudie van Rensburg

Die nuwe Afrikaanse prosaboek

Sonja Loots

Met my rooi rok voor jou deur

Audrey Blignault

Stoffel: die beste stories

Suzette Kotzé-Myburgh

Maal

Nicole Jaekel Strauss

Die behoue huis

Abraham de Vries

Die rooikop en die redakteur en ander stories

André Brink

Die antie met die pienk rok en ander stories

Jan Spies

Die naaimasjien en ander stories

Rachelle Greeff

Luistervink

Madré Marais

150 Stories

Nataniël le Roux

Broodsonde

Annelie Botes

Stoffel: die beste stories

Christiaan Bakkes

Vatmaar

AHM Scholtz

Nicky & Lou

Nataniël

Die Afrikaanse Kortverhaalboek

Abraham de Vries