For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Memorandum: 'n Verhaal met skilderye

Marlene van Niekerk

ISBN:

9780798147293

Uitgewer:

Human & Rousseau

Datum Vrygestel:

Oktober 2006

Prys (incl. VAT):

R 475,00

Formaat:

Sagteband, 136pp


Oor hierdie boek:

In hierdie pragtige en unieke boek oor 'n hospitaalervaring bied die teks en visuele beelde parallele verhale wat op 'n aangrypende wyse met mekaar resoneer.

Adriaan van Zyl se reeks van meer as 20 skilderye beeld 'n pasiënt se ervaringe en is 'n onyhutsende weerspieëling van die sielloosheid van hospitale in die algemeen.

Marlene van Niekerk se verhaal is 'n vertelling deur J.P Wiid, 'n eensame vrygesel wat vlak voor sy aftrede gediagnoseer word met noodlottige kanker van die lewer. Op die vooraand van 'n geskeduleerde operasie begin hy 'n "memorandum" skryf oor 'n ervaring tydens sy eerste verblyf in die hospitaal.

VERWANTE BOEKE

Draairivier

Engela Ovies

Rooiborslaksman

Marinda van Zyl

Sewe-en-veertig

Irma Venter

Die kleinste ramp denkbaar

Francois Smith

Mooier as Marilyn

Anita du Preez

'n Tuin vir Tessa

Helena Hugo

Die Generaal

Hans Pienaar

Die verevrou

Jan van Tonder

Sondes van die vaders

Lerina Erasmus

Klapperhaar slaap nie stil nie

Kirby Van der Merwe

Aanspreeklikheid

Jaco Fouché

Bos

Jaco Wolmarans

Die biblioteek aan die einde van die wêreld

Etienne van Heerden

Man uit die dode

Chris Karsten

Nadraai

Jaco Kirsten

Weerlose meganika

Anton Roodt

Die wolkversamelaars

Nadia de Kock

Hans gee Herklaas horings

Rudie van Rensburg

My naam is Prins, ek slaap met die lig aan

Christine Barkhuizen-le Roux

Die dekonstruksie van Retta Blom

Zelda Bezuidenhout

Vloek

Rudie van Rensburg

Hond se gedagte

Kerneels Breytenbach

Ek wens, ek wens

Zirk van den Berg

Merk

Rudie van Rensburg

Stille waters

Juanita Aggenbach

Die troebel tyd

Ingrid Winterbach

Slagoffer

François Smuts

Somtotaal

Anchien Troskie

Op soek na Tretchikoff

Anita du Preez

Die boek van gelukkige eindes

Debbie Loots

Prooi

Deon Meyer

Bruidzilla

Marion Erskine

Die kinders van Spookwerwe

Lize Albertyn-du Toit

Vergeet my nie

François Bloemhof

Anderman se vrou

Chris Karsten

Skag

Jaco Wolmarans

Middernag

Sidney Gilroy

Sondes van die vaders

François Bloemhof

Sewe dae by die Silbersteins

Etienne Leroux

Die ongelooflike onskuld van Dirkie Verwey

Charl-Pierre Naudé

Skadukant

Rika Cloete

Die uur van die engel

Karel Schoeman

Die kind uit die wingerd

Helene de Kock

’n Soort van bevryde vrou

Kristel Loots

Gedeeltelik bewolk

Ruan Kemp

Tweegevreet

Zirk van den Berg

Klikbek

Sidney Gilroy

Medusa

Rudie van Rensburg

Kinnes

Chase Rhys

Die versoeking van Thomas Maas

Chris Karsten