For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Lady Anne

Antjie Krog

ISBN:

9780798144476

Uitgewer:

Human & Rousseau

Datum Vrygestel:

Junie 2004

Prys (incl. VAT):

R 265,00

Formaat:

Sagteband, 108pp


Oor hierdie boek:

'n Heruitgawe van hierdie belangrike digbundel wat in 1990 met die Hertzogprys bekroon is. Die vertelsituasie is die van 'n vrouedigter wat in die Suid-Afrika van die laat tagtigerjare besin op die situasie om haar en wat daarvoor 'n alter ego, Lady Anne, oproep.

Lady Anne Barnard (1750-1825) is uit die geskiedenisboeke bekend as Skotse dame wat groot onthale aan die Kaap gegee het. Sy was ook reisiger na die binneland, skilder en skrywer. Hoe lyk haar lewe en liefdes as hulle bekyk word uit 'n perspektief van byna twee eeue later, deur 'n Afrikaanse digter wat die problematiek van haar eie bestaan en van hierdie land laat saampraat?

“... van die digste en rykste poësie in Afrikaans ... 'n Roman van 'n bundel”

- André P. Brink

Lady Anne is 'n bundel met 'n indrukwekkende verskeidenheid voorbeelde van 'n skeppende vermoë wat die “allerwoordste woord” nastreef en vind.”

- Lucas Malan

“Is daar nog 'n digter in Afrikaans wat só histories beslag kan gee aan die huiwering van die héérsende oomblik?”

- Tom Gouws

VERWANTE BOEKE

Nuwe Stemme 6

Bibi Slippers

Vry-

Gilbert Gibson

Stil punt van die aarde

Johann de Lange

Nuwe Stemme 6

Charl-Pierre Naudé

Klawerjas

Adam Small

Chinatown

Ronelda Kamfer

Jan, Piet, Koos en Jakob

Loftus Marais

Hammie

Ronelda Kamfer

Mens dier ding

Zandra Bezuidenhout

Atropos

Hendrik Botha

Vyf-en-veertig skemeraandsange

Breyten Breytenbach

Indeks

Joan Hambidge

Rooiborsduif

Breyten Breytenbach

Kryt

Hennie Nortjé

Fotostaatmasjien

Bibi Slippers

Al die lieflike dade

Charl-Pierre Naudé

Die meeste sterre is lankal dood

Johann de Lange

’n Hunkering se grein

Johann de Lange

Takelwerk

Daniel Hugo

Oolog

Nathan Trantraal

die na-dood

Breyten Breytenbach

Vers & vrou

Karen de Wet

Bientang

Jolyn Phillips

Die heel mooiste Afrikaanse liefdesgedigte

Fanie Olivier

Vers en vlam

Jeanette Ferreira

Versjoernaal - Nuwe benadering tot poësie

Lucas Malan

Versamelde poësie

D.J. Opperman

Alles het niet kom wôd

Nathan Trantraal

Die sin van die hut

Gilbert Gibson

Ysterkoei-blues

Breyten Breytenbach

Ingrid Jonker: Versamelde gedigte

Ingrid Jonker

Pienk ceramic-hondjies

Ryan Pedro

Die stomme aarde: 'n keur

Wilma Stockenström

In die stille agterkamer

Marlene van Niekerk

Radbraak

Jolyn Phillips

Die singende hand

Breyten Breytenbach

Gesant van die mispels

Marlene van Niekerk

op weg na kû

Breyten Breytenbach

Chokers en survivors

Nathan Trantraal

'n Vry vrou

Karen de Wet

Mede-wete

Antjie Krog

'n Vry vrou

Antjie Krog

In die grot van die sibille

Juanita Louw

Die afwesigheid van berge

Louis Esterhuizen

Uit die kroes

Lynthia Julius

Rooiborsduif

Charl-Pierre Naudé

Kaar

Marlene van Niekerk

Mens dier ding

Alfred Schaffer

Asof geen berge ooit hier gewoon het nie

Pieter Odendaal

Nou, hier

Corné Coetzee