For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Kaalkop

Nataniël

Uitgewer:

Human & Rousseau

Datum Vrygestel:

September 2004

Prys (incl. VAT):

R 347,50

Formaat:


Oor hierdie boek:

“Kaalkop” is een van die gewildste rubrieke in enige Suid-Afrikaanse tydskrif en baie lesers erken dat dit die heel eerste bladsy is waarnatoe hulle blaai in Sarie. Ander sê dat hulle Sarie net daarvoor koop. Wat geen twyfel het nie is dat dit baie mense met nuwe oë laat kyk het na hierdie ikon in ons samelewing. In hierdie rubrieke deel Nataniël sy insigte met humor en eerlikheid en styl, en 'n duidelike waardering vir die eenvoudige dinge in die lewe wat saak maak.

Die boek sluit onder meer in: 45 Kaalkop-rubrieke uit Sarie, 30 resepte uit die Kaalkopkombuis, 'n geurgids, afdelings vir neerskryf van eie gedagtes en resepte, 4 kortverhale, uittreksels uit sy lirieke, wenke deur sy gunstelingkok. 'n Stylvolle en speelse leefstyl-werkboek.