For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Moer toe die vreemde in

C. Bakkes

ISBN:

9780798142069

Epub ISBN:

9780798165006

Uitgewer:

Human & Rousseau

Datum Vrygestel:

Desember 2001

Prys (incl. VAT):

R 235,00

Formaat:

Sagteband, 96pp


Oor hierdie boek:

Of dit nou gaan oor sy ervaring as gids in die Visrivierskeurvallei in Namibië, sy ekspedisies na Kilimandjaro, sy besoek aan Timboektoe, of sy ander reise deur Afrika ... Johan Bakkes is ’n gebore storieverteller wat weet hoe om sy lesers mee te voer, hulle saam te neem na al die wonderlike plekke wat hy self al besoek het. Soos hy dit self stel: “Ek is nie slim genoeg om strontstorietjies uit te dink nie – alles wat hier staan, is die reine waarheid, gesien deur my eie oë. Dis hoe dit moet wees, want dis die lewe ...” ’n Móét vir die avontuurlustige leser.