For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Die Bybel in fokus

Hoe om gelowig én denkend te lees

Louis Jonker, Ernst Conradie, Jan Botha

ISBN:

9780796322333

Epub ISBN:

9780796322340

Uitgewer:

Lux Verbi

Datum Vrygestel:

April 2020

Prys (incl. VAT):

R 250,00

Formaat:

Sagteband, 288pp


Oor hierdie boek:

Ons glo tog in God en in die Bybel, maar wat doen ons met tekste in Levitikus wat sê ons mag nie varkvleis eet nie en dan ons homoseksuele mans moet doodmaak? Die Bybel in fokus is 'n hulpmiddel om die Bybel krities maar gelowig te lees. Dit verduidelik struikelblokke in die lees van die Bybel en gee hulpmiddels hoe om van die struikelblokke ontslae te raak. Dit bied ons ook vastrapplekke om te begin om opnuut God se stem uit die Bybel te hoor.

Lees uittreksel