For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Mia

'n Ma se storie van verlies en hoop

Mariska Robberts

ISBN:

9780796322302

Epub ISBN:

9780796322319

Uitgewer:

Lux Verbi

Datum Vrygestel:

Junie 2020

Prys (incl. VAT):

R 220,00

Formaat:

Sagteband, 224pp


Oor hierdie boek:

Mia en haar gesin gaan hou vakansie in Stellenbosch. Die gesin is in 'n motorongeluk waarin Mia sterf. Hierdie ware verhaal gaan oor hoe haar ma Mariska haar pyn en hartseer verwerk en haarself vergewe. Maar ook oor nuwe lewe en jou lewe se herstel en terugbymekaar probeer kry na die dood van jou kind. Daar is ook 'n laaste hoofstuk deur Braam Klopper (pastorale terapeut wat spesialiseer in rou) om hoop en afsluiting te gee.