For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Gediggies vir vrolike gesiggies

Aletté-Johanni Winckler, Wess-lee de Klerk

ISBN:

9780796321824

Uitgewer:

Lux Verbi

Datum Vrygestel:

April 2020

Prys (incl. VAT):

R 235,00

Formaat:

Sagteband, 96pp


Oor hierdie boek:

Aletté Winckler is ’n ma van vier, ’n topverkoperskrywer, motiveringspreker, glanspersoonlikheid en stilis. Gediggies vir vrolike gesiggies bevat 49 gediggies wat Aletté spesiaal vir klein maatjies geskryf het. Elke gediggie leer jou kind iets oor God, maar dit help ook met die aanleer van lewensvaardighede. Die liedjies is getoonset deur Aletté en Heinz, en daar is illustrasies vir elke gediggie deur Wess-lee de Klerk. Vir ouderdom 3-8 jaar. CD met 20 musiekopnames word ingesluit. 

Lees uittreksel