For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Deur water en vuur

Karin Combrinck

ISBN:

9780796321176

Uitgewer:

Lux Verbi

Datum Vrygestel:

September 2018

Prys (incl. VAT):

R 275,00

Formaat:

Sagteband, 352pp


Oor hierdie boek:

Aan die einde van Jennifer se studieverlof keer sy terug na Suid-Afrika om by haar pa te kuier. Sy het allerhande uitstappies beplan, maar toe sy by haar pa se huis aankom, is hy weg. Jennifer besluit om 'n privaatspeurder te betrek. Terwyl sy haar pa se geknakte lewe probeer herstel, besef Jennifer hoe stukkend haar eie lewe is.
Dit vra moed en geloof om dit wat verlore gegaan het in haar lewe te probeer herwin.