We want to inform you that the NB Publishers website will be shutting down soon. All our content, resources, and updates will be moving to www.jonathanball.co.za.

Dwelm

Rudie van Rensburg

ISBN:

9780795802607

Epub ISBN:

9780795802614

Uitgewer:

Queillerie

Datum Vrygestel:

Julie 2023

Prys (incl. VAT):

R 355,00

Formaat:

Sagteband, 352pp


Oor hierdie boek:

Twee gewese speurders word koelbloedig langs ’n plaasdam afgemaai . . .
En Kassie en Rooi moet die moordsaak oorneem by ’n uitgedunde Paarlse speurspan wat al ’n week lank daarmee kleitrap. Kassie bevraagteken die Paarliete se afleiding dat diefstal die motief vir die moorde was. Wanneer hy en Rooi ander moontlikhede ondersoek, begin dinge doller as kopaf raak.
Om sake vir Kassie te vererger, beleef hy ’n yslike persoonlike krisis wat hy nie weet hóé om te hanteer of op te los nie . . .

VERWANTE BOEKE

Rebecca (Hersiene uitgawe)

Wilna Adriaanse

Die ooggetuie

Wilna Roux

Enigma

Rudie van Rensburg

Ontvoer

Constant van der Merwe

Die drie weduwees

Irma Venter

My skaduwee loop los

Zirk van den Berg

Een keer om die son

François Bloemhof

Soetdoring in die ruigtes

Christiaan Bakkes

Skorpio

Deon Meyer

Die Serwiër

Carel van der Merwe

Sekelmaan

Jaco Wolmarans

Einde en begin

Michèle Meyer

Weg is nie 'n plek nie

Santie van der Merwe

Op pad na 'n klooster in die sneeu

Johannes de Villiers

Sarah plus een

Kristel Loots

Is jy orraait, Elizabeth?

Rozaan de Wet Boer

Die vyf susters

Eleanor Baker as Alex Muller

Die avonture van Helga Roets

Riaan Grobler

Volmaan in Baviaanskloof

Jeanette Stals

Bloedbande

Eleanor Baker as Alex Muller

Soetroos van Saron

Theolla Langenhoven

Fiela se kind

Dalene Matthee

Die rooi angelier

Eleanor Baker as Alex Muller

Grensloos

Wilna Adriaanse

Kanniedood

Irna van Zyl

Die dood van Rachel April

P.P. Fourie

Van man tot man

Olive Schreiner, JM Coetzee, Antjie Krog

Roulette

Sidney Gilroy

Die vuur huil

Allen Grootboom

Patmos

Willem Anker

Drie moorde in die Baai

Madelein Rust

Drie misdade in 'n knoop

Eleanor Baker as Alex Muller

Waar bloed kruip

Marieta Carrick

Al die swendelaars

Chris Karsten

Twyfelbos

François Loots

Aan die hemeltrans

Anton Roodt

Eleksie op Erdvark

Rudie van Rensburg

Die man van elders

Helene de Kock

Leeumens

Rudie van Rensburg

Bloed van 'n vlinder

Marieta Carrick

'n Knippie moord

Elsa Winckler

Die oorkant

Annemarié van Niekerk

Die vrou met nege lewens

Debbie Loots

Vlam van die sprokkelhout

SD Fourie

Vreemde vos

Carel van Rooyen

Donkermaan

Jaco Wolmarans

Die laaste leuen

Anita du Preez

Donkerhart

Henda Olivier

Een keer om die son: Boek Twee

François Bloemhof

Mei en alles daarna

Zelda Bezuidenhout