Wonderboom

Lien Botha

ISBN:

9780795800955

Epub ISBN:

9780795800962

Uitgewer:

Queillerie

Datum Vrygestel:

Junie 2015

Prys (incl. VAT):

R 420,00

Formaat:

Sagteband, 224pp


Oor hierdie boek:

Magriet Vos moet vlug. Uit die strik van Wes-Kaapse tiran Albino X, en van die geheueverlies wat elke dag nóg iets by haar steel. Magriet moet wederregtelik die agterpaaie vat en by familie in die noorde uitkom - voor sy vergeet wie sy is. Slegs flardes ou dagboekinskrywings en ander verdowwende flenters geheue bly oor om haar te help.
Wonderboom gaan oor 'n oorlewingsreis: om Suid-Afrika te oorleef en om die strikke - en verliese - van 'n mens se eie geskiedenis te oorleef.

VERWANTE BOEKE

Van vaders en vlugtelinge

SJ Naudé

Maalkolk

Marie Lotz

Onrus op Steynshoop

Ingrid Winterbach

Dwelm

Rudie van Rensburg

Dolos

Jaco Wolmarans

Die verkeerde vrou

Irma Venter

Vuurvoël

Elmarie Viljoen-Massyn

Diana se dag

Helene de Kock

Leo

Deon Meyer

Hemel en aarde en ons

Zirk van den Berg

Drome het ook asem

Helene de Kock

Die laaste kanariegeel notaboek

Anchien Troskie

Duiwelsroos

Leon van Nierop

Die Onsigbare

PJO Jonker

Polsslag

Marie Lotz

Siembamba

Madelein Rust

Infanta (filmuitgawe)

Deon Meyer

Heks

Dibi Breytenbach

bottelnek breek bek

Dianne Albertze

Sagie se storie

Jan van Tonder

Onder water

Henda Olivier

Geheim van die gruwelsand

Zirk van den Berg

Hans hou bruilof

Rudie van Rensburg

Het van Verlangekraal

Leon van Nierop

Hou jou oë oop

Brian Fredericks

Buit

Dibi Breytenbach

Bloedsomer

Sidney Gilroy

Bessie se hangkasbiblioteek

Madelein Rust

Gebooie

Rudie van Rensburg

Op pad na Moormansgat

Chris Karsten

Deelfontein

Nicole Jaekel Strauss

Flora

Engela Ovies

Die keiser se duim

Chris Karsten

Die melkweg en die miskruier

Jeanette Ferreira

Ons skulde

P.P. Fourie

Laaste kans

Marita van der Vyver

Gebeente

Etienne van Heerden

Hans kry troukoors

Rudie van Rensburg

Al wat tel

Irma Venter

Kwaaiwater

Irna van Zyl

Helene de Kock Keur 9

Helene de Kock

Moederland

Madelein Rust

Doolhof

Rudie van Rensburg

Rooisand

Jeremy Vearey, Kirby Van der Merwe

Sagie is

Jan van Tonder

Hulle noem haar Carminda

E. Kotze

Haas en Harriët

Susan Coetzer

Hans hou sy lyf Sherlock

Rudie van Rensburg

Die man wattie kinnes vang

Nathan Trantraal

Duifeling

Lize Albertyn-du Toit