For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Maal

Nicole Jaekel Strauss

ISBN:

9780795800177

Epub ISBN:

9780795800184

Uitgewer:

Queillerie

Datum Vrygestel:

Augustus 2010

Prys (incl. VAT):

R 310,00

Formaat:

Sagteband, 192pp


Oor hierdie boek:

Eugène Marais-prys (2011) Universiteit van Johannesburg-prys vir die beste skeppende debuutwerk in Afrikaans (2011) Opwindende, ongewone kortverhale wat die verplasing en gemoedstoestand van karakters in stede in Europa en Afrika onder die vergrootglas plaas. Die karakters ervaar kos en maaltye dikwels as metafoor vir angs, eensaamheid of vertroosting. Die ritueel van maaltye word belig, en kos word ook as ? vormende teenwoordigheid in die karakters se menswees uitgebeeld – dikwels op paradoksale wyse. Die titel Maal dui op die manier waarop karakters verslinger word deur lewenservaringe soos migrasie, ongesteldheid, familie-intriges en dood. “Maal” sinspeel ook op die woord “mal”, ? term wat in die bundel op figuurlike wyse na een of meer van die karaktertrekke van die individue verwys – en na die lewe self. “Maal is in die ontwikkeling van die kortverhaal ’n besonder belangrike debuutbundel, een van die bestes van die afgelope dekade.” – Abraham. H. de Vries

VERWANTE BOEKE

Die behoue huis

Abraham de Vries

Boereoorlogstories

Jeanette Ferreira

Die naaimasjien en ander stories

Rachelle Greeff

Die Afrikaanse Kortverhaalboek

Abraham de Vries

Die Beste verhale van Eugène N. Marais

Eugène Marais

Die nuwe Afrikaanse prosaboek

Sonja Loots

Die sneeuslaper

Marlene van Niekerk

Luistervink

Madré Marais

Die ballade van Robbie de Wee en ander verhale

Deon Meyer

Karoonag

Deon Meyer

Kaalkop 3

Nataniël

Die rooikop en die redakteur en ander stories

André Brink

Die antie met die pienk rok en ander stories

Jan Spies

Maar wie snoei die rose in die nag?

Abraham de Vries

Robbie se broer se roer en ander jagstories

Pienkes du Plessis

Met my rooi rok voor jou deur

Audrey Blignault

Die nuwe Afrikaanse prosaboek

Steward van Wyk

Die helder oomblik

Johan en Ria Smuts

Die ou vrou en die priester en ander verhale

Cecile Cilliers

21+

Jan Rabie

Samoe(r)sareis

C. Bakkes

Kleure van die liefde

Corlia Fourie

Nicky & Lou

Nataniël

As die Cape Flats kon praat

Brian Fredericks

Dik Dun Thick Thin

Nataniël

Stoffel: die beste stories

Suzette Kotzé-Myburgh

150 Stories

Nataniël le Roux

Op die spoor van

Rudie van Rensburg

Broodsonde

Annelie Botes

Plante kan praat

Jeanne Goosen

Die dag toe ek my hare losgemaak het

Willemien Brümmer

As in die mond

Nicole Jaekel Strauss

Per ongeluk

Lloyd Zandberg

Die laaste wals

Johann de Lange

Stoffel: die beste stories

Christiaan Bakkes

Hartlam

Gerda Taljaard

Vatmaar

AHM Scholtz

Sandveldstories

Ferdinand Deist

Hartlam

Deborah Steinmair

Zip!

Nataniël

Koshuis

Erns Grundling