For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Into the Sun

Takalani M

ISBN:

9780795709777

Epub ISBN:

9780795709784

Uitgewer:

Kwela

Datum Vrygestel:

Julie 2020

Prys (incl. VAT):

R 300,00

Formaat:

Sagteband, 480pp


Oor hierdie boek:

In Venda kruis Thandeka se pad met dié van ’n sakemagnaat wat vir haar die trooswoorde bied waarna sy smag. Hulle leer nie mekaar se name ken nie, maar sy is geskok om by ’n vriendin te hoor dat hy ’n opperse rokjagter is. Gundo Radzilani is verheug toe die pragtige vrou wat hy in Venda ontmoet het as ’n skoonmaker by sy maatskappy in Johannesburg opdaag. Hy wil Thandeka leer ken. Hy besef nie dat sy onder ’n wanindruk verkeer oor sy identiteit en intensies nie.