We want to inform you that the NB Publishers website will be shutting down soon. All our content, resources, and updates will be moving to www.jonathanball.co.za.

Tweegevreet

Zirk van den Berg

ISBN:

9780795709692

Epub ISBN:

9780795709708

Uitgewer:

Kwela

Datum Vrygestel:

Julie 2020

Prys (incl. VAT):

R 350,00

Formaat:

Sagteband, 256pp


Oor hierdie boek:

In Julie 1905 kry Siegfried Bock van die Kaiserliche Landespolizei te kampe met ’n plaaslike boer se grudood, spoke uit sy verlede en ’n Berlynse besoeker wat ’n dodelike wrok koester. Hy worstel met Duits-Suidwes-Afrika se onstuimige politiek en ongenaakbare natuur. As hy geregtigheid wil laat seëvier, moet hy dít, asook strominge in sy eie gemoed, te bowe kom.
Tweegevreet bied, soos sy voorganger Die vertes in, spanning én stof tot nadenke.

Lesers sê

“Niks en niemand ontkom aan hierdie waarnemer se genadelose soeklig op die dubbele aard van die mens nie: die weerlose én die brutale. ’n Briljante roman.”

– Jeanette Ferreira


“Daardie seldsame verskynsel: ’n opvolgboek wat sy uitstekende voorganger ewenaar of selfs nog oortref. ’n Verhaal so fassinerend en soms meedoënloos soos die land en tyd waarin dit afspeel.”

– François Bloemhof


VERWANTE BOEKE

Drie moorde in die Baai

Madelein Rust

Leeumens

Rudie van Rensburg

Donkermaan

Jaco Wolmarans

Waar bloed kruip

Marieta Carrick

Weg is nie 'n plek nie

Santie van der Merwe

Bloed van 'n vlinder

Marieta Carrick

Mei en alles daarna

Zelda Bezuidenhout

Rooisand

Jeremy Vearey, Kirby Van der Merwe

Die rooi angelier

Eleanor Baker as Alex Muller

Al die swendelaars

Chris Karsten

Grensloos

Wilna Adriaanse

Vreemde vos

Carel van Rooyen

Hans hou bruilof

Rudie van Rensburg

Sarah plus een

Kristel Loots

Patmos

Willem Anker

Die laaste leuen

Anita du Preez

'n Knippie moord

Elsa Winckler

Enigma

Rudie van Rensburg

Einde en begin

Michèle Meyer

Die vuur huil

Allen Grootboom

Ontvoer

Constant van der Merwe

Is jy orraait, Elizabeth?

Rozaan de Wet Boer

Die Serwiër

Carel van der Merwe

Die dood van Rachel April

P.P. Fourie

Die man van elders

Helene de Kock

Die vrou met nege lewens

Debbie Loots

Eleksie op Erdvark

Rudie van Rensburg

Aan die hemeltrans

Anton Roodt

My skaduwee loop los

Zirk van den Berg

Twyfelbos

François Loots

Die vyf susters

Eleanor Baker as Alex Muller

Bloedbande

Eleanor Baker as Alex Muller

Drie misdade in 'n knoop

Eleanor Baker as Alex Muller

Sekelmaan

Jaco Wolmarans

Die drie weduwees

Irma Venter

Op pad na 'n klooster in die sneeu

Johannes de Villiers

Soetroos van Saron

Theolla Langenhoven

Een keer om die son

François Bloemhof

Haas en Harriët

Susan Coetzer

Die keiser se duim

Chris Karsten

Die ooggetuie

Wilna Roux

Die oorkant

Annemarié van Niekerk

Die avonture van Helga Roets

Riaan Grobler

Soetdoring in die ruigtes

Christiaan Bakkes

Volmaan in Baviaanskloof

Jeanette Stals

Skorpio

Deon Meyer

Donkerhart

Henda Olivier

Rebecca (Hersiene uitgawe)

Wilna Adriaanse

Roulette

Sidney Gilroy

Kanniedood

Irna van Zyl