'n Ander mens

Zirk van den Berg

ISBN:

9780795709159

Epub ISBN:

9780795704833

Uitgewer:

Kwela

Datum Vrygestel:

Mei 2013

Prys (incl. VAT):

R 335,00

Formaat:

Sagteband, 240pp


Oor hierdie boek:

Polisievrou Erica van der Linde het die perfekte manier om te sorg dat mense in die getuiebeskermingsprogram in Kaapstad versteek bly. Sy vermoor hulle. Niemand soek tog gewese kriminele op nie. Maar dan kry sy opdrag om Daniël Enslin te versteek, en so 'n getuie het sy nog nooit teëgekom nie.
En skielik is dit vir Erica ook 'n taak van lewe en dood, want nou ken hy haar geheim.

Wenner van die eerste KykNET-Rapport Boekprys in die Film-kategorie, nou tot rolprent verwerk.

VERWANTE BOEKE

Gebooie

Rudie van Rensburg

Deelfontein

Nicole Jaekel Strauss

Die keiser se duim

Chris Karsten

Leo

Deon Meyer

Heks

Dibi Breytenbach

Sagie se storie

Jan van Tonder

Moederland

Madelein Rust

Laaste kans

Marita van der Vyver

Hou jou oë oop

Brian Fredericks

Al wat tel

Irma Venter

Maalkolk

Marie Lotz

Die Onsigbare

PJO Jonker

Het van Verlangekraal

Leon van Nierop

Gebeente

Etienne van Heerden

Die man wattie kinnes vang

Nathan Trantraal

Die verkeerde vrou

Irma Venter

Haas en Harriët

Susan Coetzer

Onrus op Steynshoop

Ingrid Winterbach

Flora

Engela Ovies

Van vaders en vlugtelinge

SJ Naudé

Vuurvoël

Elmarie Viljoen-Massyn

Diana se dag

Helene de Kock

Ons skulde

P.P. Fourie

Bessie se hangkasbiblioteek

Madelein Rust

Geheim van die gruwelsand

Zirk van den Berg

Die laaste kanariegeel notaboek

Anchien Troskie

Infanta (filmuitgawe)

Deon Meyer

Rooisand

Jeremy Vearey, Kirby Van der Merwe

Onder water

Henda Olivier

Duifeling

Lize Albertyn-du Toit

Dwelm

Rudie van Rensburg

Bloedsomer

Sidney Gilroy

Kwaaiwater

Irna van Zyl

Hans kry troukoors

Rudie van Rensburg

Duiwelsroos

Leon van Nierop

Drome het ook asem

Helene de Kock

bottelnek breek bek

Dianne Albertze

Dolos

Jaco Wolmarans

Hulle noem haar Carminda

E. Kotze

Hans hou sy lyf Sherlock

Rudie van Rensburg

Helene de Kock Keur 9

Helene de Kock

Buit

Dibi Breytenbach

Hemel en aarde en ons

Zirk van den Berg

Siembamba

Madelein Rust

Hans hou bruilof

Rudie van Rensburg

Polsslag

Marie Lotz

Doolhof

Rudie van Rensburg

Op pad na Moormansgat

Chris Karsten

Sagie is

Jan van Tonder

Die melkweg en die miskruier

Jeanette Ferreira