For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Hoogty

E. Kotze

ISBN:

9780795703140

Epub ISBN:

9780795703669

Uitgewer:

Kwela

Datum Vrygestel:

April 2011

Prys (incl. VAT):

R 345,00

Formaat:

Sagteband, 416pp


Oor hierdie boek:

’n Deernisvolle roman oor die liefde, en hoe twee mense mekaar mettertyd leer verstaan, deur die skrywer van Toring se baai. Al sou sy dit nie graag wou erken nie, volg Helena Burre haar eie kop, nes haar skipper-pa Jas. Wanneer Jas oënskynlik ’n stokkie steek voor haar broer se skoolganery op Stellenbosch, besluit Helena om terug te keer van Grenspan in die Vrystaat waar sy die afgelope jaar in ’n dokter se spreekkamer uitgehelp het. Dis met haar terugkoms op Volleminkbaai dat Helena besef wat sy gemis het. En dat sy weer met Auret Nagel te doene kry.

VERWANTE BOEKE

Middernag

Sidney Gilroy

Vergeet my nie

François Bloemhof

Hans gee Herklaas horings

Rudie van Rensburg

’n Soort van bevryde vrou

Kristel Loots

Die uur van die engel

Karel Schoeman

Die biblioteek aan die einde van die wêreld

Etienne van Heerden

Aanspreeklikheid

Jaco Fouché

Sondes van die vaders

Lerina Erasmus

Hond se gedagte

Kerneels Breytenbach

Tweegevreet

Zirk van den Berg

Die wolkversamelaars

Nadia de Kock

Sewe-en-veertig

Irma Venter

Gedeeltelik bewolk

Ruan Kemp

My naam is Prins, ek slaap met die lig aan

Christine Barkhuizen-le Roux

Die kleinste ramp denkbaar

Francois Smith

Klapperhaar slaap nie stil nie

Kirby Van der Merwe

Skag

Jaco Wolmarans

Die kinders van Spookwerwe

Lize Albertyn-du Toit

Man uit die dode

Chris Karsten

Bos

Jaco Wolmarans

Die verevrou

Jan van Tonder

Mooier as Marilyn

Anita du Preez

Bruidzilla

Marion Erskine

Ek wens, ek wens

Zirk van den Berg

Op soek na Tretchikoff

Anita du Preez

Somtotaal

Anchien Troskie

Weerlose meganika

Anton Roodt

Skadukant

Rika Cloete

Die versoeking van Thomas Maas

Chris Karsten

Die kind uit die wingerd

Helene de Kock

Die ongelooflike onskuld van Dirkie Verwey

Charl-Pierre Naudé

Nadraai

Jaco Kirsten

Die boek van gelukkige eindes

Debbie Loots

Anderman se vrou

Chris Karsten

Prooi

Deon Meyer

Draairivier

Engela Ovies

Stille waters

Juanita Aggenbach

Merk

Rudie van Rensburg

Sewe dae by die Silbersteins

Etienne Leroux

Die dekonstruksie van Retta Blom

Zelda Bezuidenhout

Kinnes

Chase Rhys

Die Generaal

Hans Pienaar

Donkerdrif

Deon Meyer

Rooiborslaksman

Marinda van Zyl

Medusa

Rudie van Rensburg

Vloek

Rudie van Rensburg

Slagoffer

François Smuts

Sondes van die vaders

François Bloemhof

Klikbek

Sidney Gilroy

Skepsel

Willem Anker