We want to inform you that the NB Publishers website will be shutting down soon. All our content, resources, and updates will be moving to www.jonathanball.co.za.

Stringetjie blou krale, ’n

EKM Dido

ISBN:

9780795701122

Uitgewer:

Kwela

Datum Vrygestel:

Augustus 2013

Prys (incl. VAT):

R 310,00

Formaat:

Sagteband, 192pp


Oor hierdie boek:

In haar derde roman spreek EKM Dido 'n netelige saak aan: rasse-vooroordeel binne die bruin gemeenskap. Nancy Karelse, gelukkig getroud en woonagtig in die Wes-Kaap, word skielik deur emosioneel slopende nagmerries geteister.

Deur bemiddelling van 'n Xhosa sangoma, 'n wyse ou vrou wat deur haar bruin aanneemouers ingeroep word, kom sy by die wortel van die saak uit: sy het haar swart herkoms eers doelbewus en later onnadenkend misken. Met die aanvaarding van haar Fingo-bloed sit sy 'n hele kettingreaksie van verwerping en polarisasie aan die gang.

Dido se belangrikste roman tot dusver.

Laai die onderwysersgids gratis hier af:
'n Stringetjie blou krale Onderwysersgids

Lesers sê

“’n Stringetjie blou krale behoort verpligte leesstof vir almal in Suid-Afrika te wees. Is dit te idealisties om te hoop dat dit in al die landstale vertaal sal word? In die innerlike konflik van Nomsa/Nancy is baie van die verdeeldheid van ons land saamgevat; haar reis tot versoening is ’n reis wat vir elkeen ter sake is. Dis lank laas dat ek ’n boek gelees het wat so boeiend, relevant en so hoopgewend is”

– Prof Chris van der Merwe, LitNet


“Daar was nog nie so iets in Afrikaans nie … Dido slaag daarin om ’n beeld te gee van verskillende kulture: tradisioneel Xhosa, teenoor kleindorp en verstedelikte Kleurling.”

– Ampie Coetzee, De Kat


VERWANTE BOEKE

Donkermaan

Jaco Wolmarans

Die oorkant

Annemarié van Niekerk

Einde en begin

Michèle Meyer

Volmaan in Baviaanskloof

Jeanette Stals

Sarah plus een

Kristel Loots

Die avonture van Helga Roets

Riaan Grobler

Fiela se kind

Dalene Matthee

Aan die hemeltrans

Anton Roodt

Een keer om die son

François Bloemhof

Grensloos

Wilna Adriaanse

Die ooggetuie

Wilna Roux

Eleksie op Erdvark

Rudie van Rensburg

Drie moorde in die Baai

Madelein Rust

Skorpio

Deon Meyer

Enigma

Rudie van Rensburg

Twyfelbos

François Loots

Die vrou met nege lewens

Debbie Loots

Waar bloed kruip

Marieta Carrick

Bloed van 'n vlinder

Marieta Carrick

Die man van elders

Helene de Kock

Soetroos van Saron

Theolla Langenhoven

Patmos

Willem Anker

Die rooi angelier

Eleanor Baker as Alex Muller

Weg is nie 'n plek nie

Santie van der Merwe

Die drie weduwees

Irma Venter

Is jy orraait, Elizabeth?

Rozaan de Wet Boer

Die dood van Rachel April

P.P. Fourie

My skaduwee loop los

Zirk van den Berg

Soetdoring in die ruigtes

Christiaan Bakkes

Bloedbande

Eleanor Baker as Alex Muller

Mei en alles daarna

Zelda Bezuidenhout

Donkerhart

Henda Olivier

Die laaste leuen

Anita du Preez

Al die swendelaars

Chris Karsten

Leeumens

Rudie van Rensburg

Vlam van die sprokkelhout

SD Fourie

Van man tot man

Olive Schreiner, JM Coetzee, Antjie Krog

Rebecca (Hersiene uitgawe)

Wilna Adriaanse

Die vyf susters

Eleanor Baker as Alex Muller

Diereriem

Etienne van Heerden

Vreemde vos

Carel van Rooyen

Op pad na 'n klooster in die sneeu

Johannes de Villiers

Die Serwiër

Carel van der Merwe

Een keer om die son: Boek Twee

François Bloemhof

Kanniedood

Irna van Zyl

Drie misdade in 'n knoop

Eleanor Baker as Alex Muller

Sekelmaan

Jaco Wolmarans

Die vuur huil

Allen Grootboom

'n Knippie moord

Elsa Winckler

Roulette

Sidney Gilroy