For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Rediscover Your Self-confidence

Seven Steps to a New You

Rolene Strauss

ISBN:

9780624091783

Epub ISBN:

9780624091790

Uitgewer:

Tafelberg

Datum Vrygestel:

September 2021

Prys (incl. VAT):

R 290,00

Formaat:

Sagteband, 332pp


Oor hierdie boek:

Is jy ’n perfeksionis en voel jy nooit goed genoeg nie? Verhinder jou swak selfbeeld jou om jou doelwitte te bereik? Jy is nie alleen nie.
Rolene Strauss deel hoe ook sy met selfvertroue gesukkel het, selfs terwyl sy die Mej. Wêreld-kroon gedra het, en hoe sy ware selfvertroue gevind het.
Dié boek is ’n onmisbare gids vir elke vrou wat soms aan haarself twyfel. Rolene se sewe beproefde stappe vir vroue op soek na die moed om hul drome vreesloos na te jaag, kan ook jou lewe verander.