For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Helena Hugo Tweede Keur

Helena Hugo

ISBN:

9780624087991

Epub ISBN:

9780624088004

Uitgewer:

Tafelberg

Datum Vrygestel:

Augustus 2019

Prys (incl. VAT):

R 255,00

Formaat:

Sagteband, 448pp

Imprint:

Jasmyn


Oor hierdie boek:

“Diep in sy oë gaan daar deure oop. Sy ontdek daar sy drome, sy geheime gedagtes, al sy begeertes.”

“Haar blik verskuif na sy hande op die stuurwiel, stewige groot hande wat die wiel vasvat. Sou hulle teer en sag kon wees, vat sonder om seer te maak, liefkoos sonder om af te knou?”

Liefde met gevoel

Laerskoolonderwyser Magriet sit in ’n penarie. Sy’t gedinkWalter is die een, maar o wee! Ná ’n seevakansie by syouerhuis, waar daar van haar verwag is om heeldag en aldagvis te vang, vis te bewerk, vis te eet, is dit duidelik dat hullenie vir mekaar bedoel is nie. Dis ook nie net oor die vis nie– maar hoe raak sy van hom ontslae?
Wanneer Magriet boonop weens ’n besering fisioterapiemoet kry, en haar terapeut die mooiste man is wat sy al ooitgesien het, raak die saak kritiek. Maar Pierre, die fisio, het ’nvreeslike sexy meisie en werk in elk geval so professioneelmet Magriet; sy staan nie ’n kans nie. Of mag ’n meisie maardroom?

Veldpad van verlange

Paulie Hopkins het twee probleme: haar doktorsgraadwat sy moet afhandel en haar verloofde, dokter LütherMeyerhoff. Van hierdie twee ag sy eersgenoemde verrewegdie belangrikste, want daar lê vir haar drie weke se veldwerkop ’n plaas in die Vrystaat voor. Lüther gaan saam, al is hy niejuis ’n buitelugman nie, maar gelukkig is haar assistent diebekwame Andreas Bergh. Natika, sy modelmeisie, voltooidie span veldwerkers oor wie Paulie ernstige bedenkinge het.Soos sy verwag het, is daar van die eerste dag af haakplekke:Lüther en Natika kla oor die primitiewe verblyf, hullemoet sukkel oor toegegroeide plaaspaaie, daar is muskiete,watertekorte en kragonderbrekings. Intussen styg die kwiktussen die vier van hulle ál hoër . . .Helena

Lesers sê

Lorem ipsum dolor sit amet, sit ad idque salutandi deseruisse, mollis ceteros adipisci te has. Te mundi dissentias persequeris vel, et has maluisset incorrupte. Ut magna periculis voluptatibus sed, te munere corrumpit eam, pro oblique petentium ei. Hendrerit argumentum theophrastus eu mel, et consul adipiscing ius. Natum mucius indoctum te his, ut nec amet tractatos. Ad tempor mucius sanctus quo, et agam suavitate vim, dolor postea viderer eum at. Viderer feugiat elaboraret ea cum, at dolores platonem pro, epicurei senserit pri te. Nec eu velit labore iriure, ei eam modo tation graecis, rebum meliore ullamcorper in eum. Eam prima munere quaeque ad, no sed stet nihil inciderint, no autem vidisse vim. Maiorum periculis te mel. Eos saperet omittam perfecto id, eu vel melius rationibus accommodare. Saepe timeam qui id. No qui viderer gubergren, et has hinc vidit atomorum, nonumy labitur sadipscing sea an. Partiendo comprehensam an has, per amet reque eu. Ius mollis detraxit ex. Errem const

reynard


VERWANTE BOEKE

Ons is nie almal so nie

Jeanne Goosen

Helena Hugo Derde Keur

Helena Hugo

Die eks-noodgeval

Cecilia Steyn

Omdat jy my liefhet

Elsa Winckler

Christine le Roux Keur 4

Christine le Roux

Droomkrans se engelman

Moryn Hanzen

Waar liefde begin

Schalkie van Wyk

Hier verlaat ek jou

Miriam Telanie

Elsa Winckler Eerste Keur

Elsa Winckler

Hartklop Omnibus 4

Malene Breytenbach, Madeleine Malherbe, Rykie Roux

Helene de Kock Keur 5

Helene de Kock

Om met vuur te speel

Lucille du Toit

Operasie droomvrou

Jade Mc Menamin

Helene de Kock Keur 3

Helene de Kock

Ena Murray Keur 16

Ena Murray

Ter wille van geluk

Naretha Franken

Helena Hugo Eerste Keur

Helena Hugo

Op liefde se drumpel

Elza Rademeyer

Ena Murray Keur 18

Ena Murray

Christine le Roux Keur 3

Christine le Roux

Christine le Roux Keur 5

Christine le Roux

Helene de Kock Keur 1

Helene de Kock

Helene de Kock Keur 4

Helene de Kock

Vet feetjies vlieg nie

Kristel Loots

Christine le Roux Keur 2

Christine le Roux

Vlug na Santorini

Malene Breytenbach

Ena Murray Keur 19

Ena Murray

Wilna Adriaanse Omnibus 1

Wilna Adriaanse

Met ander woorde

Wilna Adriaanse

Louisa du Toit Omnibus 12

Louisa du Toit

Droomberig

Luné Olivier

Sophia se beskermengel

Malene Breytenbach

Melodie Omnibus 3

Malene Breytenbach, Elsa Hamersma, Annelize Morgan

Legkaart van die liefde

Renda de Waal

Onverwags myne

Susan Pienaar

Helene de Kock Keur 2

Helene de Kock

Ena Murray Keur 17

Ena Murray

Tweede kans op liefde

Elza Rademeyer

Rebecca

Wilna Adriaanse

Ultrasatyn 3

Lucille du Toit, Elsa Winckler

Elisabet se oorlog

Helene de Kock

Satyn Omnibus 7

Anita du Preez, Lizet Engelbrecht, Ettie Bierman

Helene de Kock Keur 6

Helene de Kock

Christine le Roux Keur 6

Christine le Roux

Schalkie van Wyk Keur 15

Schalkie van Wyk

Fransi en die filmster

Anita du Preez

In my drome

Malene Breytenbach

Vir altyd

François Bloemhof, Ivan Botha, Donnalee Roberts

Vir die voëls

François Bloemhof, Tina Kruger

Satyn Omnibus 8

Ettie Bierman, Anita du Preez, Lizet Engelbrecht