For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Sophia se beskermengel

Malene Breytenbach

ISBN:

9780624085621

Epub ISBN:

9780624085638

Uitgewer:

Tafelberg

Datum Vrygestel:

Mei 2018

Prys (incl. VAT):

R 99,95

Formaat:

Sagteband, 224pp

Imprint:

Melodie


Oor hierdie boek:

Sophia Joubert en haar skoonfamilie keer terug na die verwoeste familieplaas na afloop van die Anglo-Boereoorlog. Geoffrey Doubell help die Jouberts om weer op hul voete te kom. Dié samaritaan is wel ’n halwe Engelsman, maar elke keer as Geoffrey na haar kyk, bruis Sophia se bloed.
Haar eerste liefde lê egter begrawe in die grond van Natal en Sophia is diep gekwes. Sy sien ook in Geoffrey se oë ’n treurigheid wat nie wyk nie. Dié man ken ook verlies. Durf sy nou hoop op ’n tweede liefde?
Daar heers onheilspellende spanning tussen die Jouberts en die inwoners van die buurplaas. Boonop wonder Sophia of Geoffrey werklik sy lewe met slegs een vrou kan deel, want sy is beslis nie die enigste een wat in hom belangstel nie.

VERWANTE BOEKE

Satyn Omnibus 7

Ettie Bierman

Helene de Kock Keur 4

Helene de Kock

Satyn Omnibus 7

Lizet Engelbrecht

Schalkie van Wyk Keur 14

Schalkie van Wyk

Ena Murray Keur 17

Ena Murray

Satyn Omnibus 8

Anita du Preez

Helene de Kock Keur 2

Helene de Kock

Christine le Roux Keur 5

Christine le Roux

Louisa du Toit Omnibus 12

Louisa du Toit

Ena Murray Keur 19

Ena Murray

Om met vuur te speel

Lucille du Toit

Melodie Omnibus 3

Elsa Hamersma

Fransi en die filmster

Anita du Preez

Liefde onbeperk

Luné Olivier

Ena Murray Keur 18

Ena Murray

Helena Hugo Eerste Keur

Helena Hugo

Hartklop Omnibus 4

Madeleine Malherbe

Satyn Omnibus 7

Anita du Preez

Helene de Kock Keur 5

Helene de Kock

Tweede kans op liefde

Elza Rademeyer

Schalkie van Wyk Keur 15

Schalkie van Wyk

Ultrasatyn 3

Lucille du Toit

Ena Murray Keur 16

Ena Murray

Satyn Omnibus 8

Ettie Bierman

Hartklop Omnibus 4

Malene Breytenbach

Helene de Kock Keur 3

Helene de Kock

Droomberig

Luné Olivier

Omdat jy my liefhet

Elsa Winckler

Satyn Omnibus 8

Lizet Engelbrecht

Ter wille van geluk

Naretha Franken

Hartklop Omnibus 4

Rykie Roux

Die eks-noodgeval

Cecilia Steyn

Christine le Roux Keur 3

Christine le Roux

Chirurg van harte

Susan Pienaar

Melodie Omnibus 3

Malene Breytenbach

Christine le Roux Keur 4

Christine le Roux

Ena Murray Keur 15

Ena Murray

Helena Hugo Tweede Keur

Helena Hugo

Geliefde heler

Malene Breytenbach

Waar liefde begin

Schalkie van Wyk

Onverwags myne

Susan Pienaar

Vlug na Santorini

Malene Breytenbach

Legkaart van die liefde

Renda de Waal

Op liefde se drumpel

Elza Rademeyer

Droomkrans se engelman

Moryn Hanzen

Elsa Winckler Eerste Keur

Elsa Winckler

In my drome

Malene Breytenbach

Melodie Omnibus 3

Annelize Morgan

Operasie droomvrou

Jade Mc Menamin

Ultrasatyn 3

Elsa Winckler