For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Ena Murray Keur 17

Ena Murray

ISBN:

9780624084914

Epub ISBN:

9780624084938

Uitgewer:

Tafelberg

Datum Vrygestel:

April 2018

Prys (incl. VAT):

R 275,00

Formaat:

Imprint:

Jasmyn


Oor hierdie boek:

In Verwonde jare spat Daniël Pohl se wêreld aan skerwe met die verskyning van ’n skokkende nuusberig: ’n middeljarige man in ’n silwergrys Mercedes het op straat ’n onwelvoeglike voorstel aan ’n vrou gedoen. Toe sy weier, het hy haar baba in sy stootwaentjie doodgery en weggejaag. Daniël het presies só ’n motor, en hy’s dieselfde middag opgemerk in die omgewing waar die voorval plaasgevind het . . .

 In Môre lê ver word die verwende rykmansdogter Tania Erasmus se gemaksugtige bestaan op sy kop gekeer toe ’n vreemdeling onverwags by haar verlowingspartytjie opdaag. Teen haar wil en sin word sy ’n baie belangrike lewensles geleer: dat ryk nie gelyk is aan beter nie. En dié les leer sy by Rocco Roux, haar pa se nuwe plaasbestuurder, wat sy verag om sy sosiale stand, maar onweerstaanbaar aantreklik vind as man . . .

 En in Die meisie van Klaradynstraat het prokureur Owen Kemp Elsa Brits van haar agterbuurtbestaan verlos, maar nie van probleme en pyn nie. Te midde van al die welvarendheid besef Elsa dat ongelukkigheid nie beperk is tot die agterstrate nie. Selfs in die mees vooraanstaande huise is daar geheime onderstrominge en hartseer. So het Isobel, Owen Kemp se dogter, alles wat haar hart begeer, en tog word sy deur erge mismoed geteister . . .

VERWANTE BOEKE

Hartklop Omnibus 4

Malene Breytenbach, Madeleine Malherbe, Rykie Roux

Ena Murray Keur 19

Ena Murray

Christine le Roux Keur 6

Christine le Roux

Christine le Roux Keur 2

Christine le Roux

Melodie Omnibus 3

Malene Breytenbach, Elsa Hamersma, Annelize Morgan

Waar liefde begin

Schalkie van Wyk

Vir altyd

François Bloemhof, Ivan Botha, Donnalee Roberts

Sophia se beskermengel

Malene Breytenbach

Hier verlaat ek jou

Miriam Telanie

Operasie droomvrou

Jade Mc Menamin

Elsa Winckler Eerste Keur

Elsa Winckler

Droomkrans se engelman

Moryn Hanzen

Helene de Kock Keur 2

Helene de Kock

Helene de Kock Keur 3

Helene de Kock

Christine le Roux Keur 4

Christine le Roux

Onverwags myne

Susan Pienaar

Rebecca

Wilna Adriaanse

Wilna Adriaanse Omnibus 1

Wilna Adriaanse

Helena Hugo Tweede Keur

Helena Hugo

Legkaart van die liefde

Renda de Waal

Satyn Omnibus 7

Anita du Preez, Lizet Engelbrecht, Ettie Bierman

Ena Murray Keur 16

Ena Murray

Vlug na Santorini

Malene Breytenbach

Schalkie van Wyk Keur 15

Schalkie van Wyk

Satyn Omnibus 8

Ettie Bierman, Anita du Preez, Lizet Engelbrecht

Vet feetjies vlieg nie

Kristel Loots

Op liefde se drumpel

Elza Rademeyer

Helene de Kock Keur 6

Helene de Kock

Met ander woorde

Wilna Adriaanse

Christine le Roux Keur 5

Christine le Roux

Die eks-noodgeval

Cecilia Steyn

Tweede kans op liefde

Elza Rademeyer

Helene de Kock Keur 4

Helene de Kock

Helena Hugo Eerste Keur

Helena Hugo

Ter wille van geluk

Naretha Franken

Elisabet se oorlog

Helene de Kock

Ena Murray Keur 18

Ena Murray

Droomberig

Luné Olivier

Helene de Kock Keur 5

Helene de Kock

In my drome

Malene Breytenbach

Vir die voëls

François Bloemhof, Tina Kruger

Ultrasatyn 3

Lucille du Toit, Elsa Winckler

Om met vuur te speel

Lucille du Toit

Ons is nie almal so nie

Jeanne Goosen

Christine le Roux Keur 3

Christine le Roux

Helena Hugo Derde Keur

Helena Hugo

Helene de Kock Keur 1

Helene de Kock

Fransi en die filmster

Anita du Preez

Louisa du Toit Omnibus 12

Louisa du Toit

Omdat jy my liefhet

Elsa Winckler