Truth, Lies and Alibis

A Winnie Mandela story

Fred Bridgland

ISBN:

9780624084259

Epub ISBN:

9780624084266

Uitgewer:

Tafelberg

Datum Vrygestel:

Oktober 2018

Prys (incl. VAT):

R 340,00

Formaat:

Sagteband, 312pp


Oor hierdie boek:

Op Oujaarsaand in 1988 word die 14-jarige Stompie Moeketsi amper doodgemartel in Soweto, vermoor en in die veld gelos. Toe sy lyk ses weke later geïdentifiseer word, lei die spoor na Winnie Madikizela-Mandela en die gevreesde Mandela United Football Club. Die veteraanjoernalis Fred Bridgland, wat destyds vir Britse koerante verslag gedoen het oor Suid-Afrika, stel weer ondersoek in.