For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Die Verdwyning van Mina Afrika

Zuretha Roos, Eben Cruywagen, RSG

ISBN:

9780624033288

Epub ISBN:

9780624077992

Uitgewer:

Tafelberg

Datum Vrygestel:

Januarie 2014

Prys (incl. VAT):

R 170,00

Formaat:

Sagteband, 233pp


Oor hierdie boek:

Op ’n winterdag in 1945 ontferm ’n kinderlose wit egpaar, Sara en Erik de Graaff, hulle oor ’n driejarige halwe weeskind – Mina Afrika. Hulle wil haar graag ’n kans in die lewe gee.

Maar dadelik begin die gegis, die geskinder in die Hexvallei Want Mina se vel lyk soos koffie vol Jerseyroom. Soos die jare kom en gaan, bly sy hul “aanneemkind”. Dit is die wyse, bejaarde Tietser Meraai wat meer soos ’n ma vir haar is. Sy waarsku die pragtige, intelligente kind: net een misstap en die witmense sal vinger wys en sê "daar het die De Graaffs nou hulle loon". 

Dan, terwyl Mina nog vol ambisie haar toekoms beplan en haar drome met die bewonderende Boeta Bantjies deel, gebeur dié “misstap”. Die verraderlike daad van ’n ryk jong wit man dryf Mina weg uit die Vallei, laat haar beland in ’n eindelose spiraal van bedrog: ’n lewe van vernedering in Groenpunt en tussen die bendes van Distrik Ses.

Laai die onderwysersgids gratis hier af:
Die verdwyning van Mina Afrika Onderwysersgids

VERWANTE BOEKE

Sewe-en-veertig

Irma Venter

Sewe dae by die Silbersteins

Etienne Leroux

Die dekonstruksie van Retta Blom

Zelda Bezuidenhout

Hond se gedagte

Kerneels Breytenbach

Klapperhaar slaap nie stil nie

Kirby Van der Merwe

Die boek van gelukkige eindes

Debbie Loots

Gedeeltelik bewolk

Ruan Kemp

Slagoffer

François Smuts

Die biblioteek aan die einde van die wêreld

Etienne van Heerden

Somtotaal

Anchien Troskie

Prooi

Deon Meyer

Die uur van die engel

Karel Schoeman

Die daggaboer

Jean-Pierre de Kock

Merk

Rudie van Rensburg

Die troebel tyd

Ingrid Winterbach

Stof

Alettie van den Heever

Die wolkversamelaars

Nadia de Kock

Die kinders van Spookwerwe

Lize Albertyn-du Toit

Aanspreeklikheid

Jaco Fouché

Dors

Marinda van Zyl

Mooier as Marilyn

Anita du Preez

Bos

Jaco Wolmarans

Stroomop

Ivan Botha

My naam is Prins, ek slaap met die lig aan

Christine Barkhuizen-le Roux

Skag

Jaco Wolmarans

Die Generaal

Hans Pienaar

Ek wens, ek wens

Zirk van den Berg

Die vertes in

Zirk van den Berg

Sondes van die vaders

François Bloemhof

Nadraai

Jaco Kirsten

Liefde in die tyd van die internet

Fransi Phillips

Medusa

Rudie van Rensburg

Draairivier

Engela Ovies

'n Tuin vir Tessa

Helena Hugo

Die ongelooflike onskuld van Dirkie Verwey

Charl-Pierre Naudé

Sondes van die vaders

Lerina Erasmus

Anderman se vrou

Chris Karsten

Kinnes

Chase Rhys

Die kind uit die wingerd

Helene de Kock

Stroomop

Adeline Radloff

Klikbek

Sidney Gilroy

Vloek

Rudie van Rensburg

’n Soort van bevryde vrou

Kristel Loots

Vergeet my nie

François Bloemhof

Sondag

Irma Venter

Die verevrou

Jan van Tonder

Die tragiese saak van Pamina Vermaak

Annie Klopper

Dubbelspiraal

André Jansen

Wat het geword van Dinsdag?

Tinus Horn

Stroomop

Donnalee Roberts