For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Die naaimasjien en ander stories

Rachelle Greeff

ISBN:

9780624075493

Epub ISBN:

9780624075509

Uitgewer:

Tafelberg

Datum Vrygestel:

September 2015

Prys (incl. VAT):

R 290,00

Formaat:

Sagteband, 216pp


Oor hierdie boek:

Jy sien op straat ’n gesig, jy herken ʼn gebaar, byvoorbeeld die manier waarop iemand ʼn sigaret aansteek, of hoe die wind gordyne deur ʼn oop venster ʼn vertrek laat inbol, en jy weet – plotseling – dat die belangrikste goed in jou lewe reeds gebeur het. Dit kan wees dat jy jou misgis, en wie weet, dalk staan jy eintlik maar net voor die grootste misterie van jou ganse lewe, maar iets ... iets, weet jy, is vir altyd verby.     

ʼn Kameraman word wakker langs ʼn jong bloemiste wie se hande na begrafnisblomme ruik; op ʼn Karoodorp lei ʼn Britse skrywer se liefde vir woordspeletjies tot die heel verste grens;  ʼn polisieman wonder oor die inhoud van ʼn beige handsak wat hy op ʼn misdaadtoneel gekry het;  ʼn bejaarde vrou wag op die koper van die naaimasjien waarmee sy ʼn hele lewe aanmekaargestik het.

Rachelle Greeff is een van die akkuraatste registreerders van hierdie beslissende lewensmomente, daardie drumpel tussen dit wat verby is en die skitterende duisternis wat wag. En in verhaal ná verhaal wring sy die leser se hart presies om daardie goed wat nooit verbygaan nie.

VERWANTE BOEKE

Kaalkop 3

Nataniël

21+

Jan Rabie

Die dag toe ek my hare losgemaak het

Willemien Brümmer

Nicky & Lou

Nataniël

Zip!

Nataniël

Kleure van die liefde

Corlia Fourie

150 Stories

Nataniël le Roux

Maar wie snoei die rose in die nag?

Abraham de Vries

Op die spoor van

Rudie van Rensburg

Koshuis

Erns Grundling

Die nuwe Afrikaanse prosaboek

Sonja Loots

Met my rooi rok voor jou deur

Audrey Blignault

Robbie se broer se roer en ander jagstories

Pienkes du Plessis

Vatmaar

AHM Scholtz

Die helder oomblik

Johan en Ria Smuts

Stoffel: die beste stories

Suzette Kotzé-Myburgh

As die Cape Flats kon praat

Brian Fredericks

Die behoue huis

Abraham de Vries

Plante kan praat

Jeanne Goosen

Per ongeluk

Lloyd Zandberg

Die ballade van Robbie de Wee en ander verhale

Deon Meyer

Die rooikop en die redakteur en ander stories

André Brink

Die nuwe Afrikaanse prosaboek

Steward van Wyk

Karoonag

Deon Meyer

Die Beste verhale van Eugène N. Marais

Eugène Marais

Die sneeuslaper

Marlene van Niekerk

Samoe(r)sareis

C. Bakkes

Die antie met die pienk rok en ander stories

Jan Spies

Boereoorlogstories

Jeanette Ferreira

Sandveldstories

Ferdinand Deist

Stoffel: die beste stories

Christiaan Bakkes

Hartlam

Deborah Steinmair

Broodsonde

Annelie Botes

Die Afrikaanse Kortverhaalboek

Abraham de Vries

As in die mond

Nicole Jaekel Strauss

Die laaste wals

Johann de Lange

Dik Dun Thick Thin

Nataniël

Die ou vrou en die priester en ander verhale

Cecile Cilliers

Maal

Nicole Jaekel Strauss

Luistervink

Madré Marais

Hartlam

Gerda Taljaard