We want to inform you that the NB Publishers website will be shutting down soon. All our content, resources, and updates will be moving to www.jonathanball.co.za.

Die blou van onthou (Luisterboek)

Marita van der Vyver, Anna-Mart van der Merwe, RSG

ISBN:

9780624074526

Uitgewer:

Tafelberg

Datum Vrygestel:

Augustus 2015

Prys (incl. VAT):

R 500,00

Formaat:

Digital Audio, MP3


Oor hierdie boek:

In die skemer van haar lewe kry Colette Cronjé ’n brief van 'n lank vermiste familielid. Dit kom uit Portugal en dit dwing haar om alles te onthou wat sy 'n leeftyd lank probeer vergeet het. Want wat 'n halwe eeu gelede in Portugal gebeur het, het haar eie lewe asook dié van die volgende twee geslagte onherroeplik verander. Die blou van onthou is ’n wydstromende rivier van ’n roman, ’n boek wat die leser onderdompel en omrol en maal in sy kolke van stemme en geskiedenis en oeroue hunkerings.

VERWANTE BOEKE

Vreemde vos

Carel van Rooyen

Hans hou bruilof

Rudie van Rensburg

Die vuur huil

Allen Grootboom

Die dood van Rachel April

P.P. Fourie

Patmos

Willem Anker

Waar bloed kruip

Marieta Carrick

Sarah plus een

Kristel Loots

Die Serwiër

Carel van der Merwe

Kanniedood

Irna van Zyl

Soetdoring in die ruigtes

Christiaan Bakkes

Roulette

Sidney Gilroy

Onrus op Steynshoop

Ingrid Winterbach

Die man van elders

Helene de Kock

Mei en alles daarna

Zelda Bezuidenhout

Die Onsigbare

PJO Jonker

Op pad na 'n klooster in die sneeu

Johannes de Villiers

Al die swendelaars

Chris Karsten

Die keiser se duim

Chris Karsten

Skorpio

Deon Meyer

Die laaste leuen

Anita du Preez

Sekelmaan

Jaco Wolmarans

Die ooggetuie

Wilna Roux

Volmaan in Baviaanskloof

Jeanette Stals

Heks

Dibi Breytenbach

Die vyf susters

Eleanor Baker as Alex Muller

Die drie weduwees

Irma Venter

Die vrou met nege lewens

Debbie Loots

Leeumens

Rudie van Rensburg

Een keer om die son

François Bloemhof

Rooisand

Jeremy Vearey, Kirby Van der Merwe

Drome het ook asem

Helene de Kock

Donkermaan

Jaco Wolmarans

Eleksie op Erdvark

Rudie van Rensburg

Rebecca (Hersiene uitgawe)

Wilna Adriaanse

Drie moorde in die Baai

Madelein Rust

Aan die hemeltrans

Anton Roodt

Drie misdade in 'n knoop

Eleanor Baker as Alex Muller

'n Knippie moord

Elsa Winckler

Einde en begin

Michèle Meyer

Het van Verlangekraal

Leon van Nierop

Die rooi angelier

Eleanor Baker as Alex Muller

Ontvoer

Constant van der Merwe

Bessie se hangkasbiblioteek

Madelein Rust

Weg is nie 'n plek nie

Santie van der Merwe

Die avonture van Helga Roets

Riaan Grobler

Is jy orraait, Elizabeth?

Rozaan de Wet Boer

Twyfelbos

François Loots

Bloed van 'n vlinder

Marieta Carrick

Haas en Harriët

Susan Coetzer

Gebooie

Rudie van Rensburg