For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Kry my by die gewone plek aguur

Loftus Marais

ISBN:

9780624056461

Uitgewer:

Tafelberg

Datum Vrygestel:

September 2012

Prys (incl. VAT):

R 200,00

Formaat:

Sagteband, 96pp


Oor hierdie boek:

Loftus Marais se tweede bundel is meer as 'n waardige opvolger vir sy buitengewone debuut.

In 2008 het hy met Staan in die algemeen nader aan vensters nie minder nie as vyf letterkundepryse gewen, en die rede vir hierdie fenomenale erkenning is straks te bespeur in die selfversekerdheid van die digterstem in die nuwe bundel - die gevoel van trefsekerheid wat gewek word deur die beheer van struktuur, ritme en formulering.

Soos die titel aandui, is dit gedigte oor Kaapstad, of wat deur hierdie spesifieke stadsruimte geïnspireer is. Dit is dan ook poësie wat die vele fasette van die stad verbeeld, van 'n argitektoniese finesse tot 'n onderwêreldse rommeligheid. Die leser kan hier 'n digtersoog volg wat ingestel is op die fynste kanteling van lig en stemming - 'n begerende oog waarvan die sensitiwiteit gevoed word deur 'n ewige hunkering. En wat jou keer op keer beïndruk van Loftus Marais se poësie is hoe sy oog jou lei van indruk tot iets wat die allure het van 'n fundamentele insig.

VERWANTE BOEKE

Die singende hand

Breyten Breytenbach

Alles het niet kom wôd

Nathan Trantraal

Atropos

Hendrik Botha

Mens dier ding

Alfred Schaffer

Versamelde poësie

D.J. Opperman

Die afwesigheid van berge

Louis Esterhuizen

Vers en vlam

Jeanette Ferreira

Mede-wete

Antjie Krog

Rooiborsduif

Breyten Breytenbach

Ysterkoei-blues

Breyten Breytenbach

Asof geen berge ooit hier gewoon het nie

Pieter Odendaal

Al die lieflike dade

Charl-Pierre Naudé

Stil punt van die aarde

Johann de Lange

Chokers en survivors

Nathan Trantraal

Nuwe Stemme 6

Bibi Slippers

Rooiborsduif

Charl-Pierre Naudé

Die meeste sterre is lankal dood

Johann de Lange

In die grot van die sibille

Juanita Louw

Fotostaatmasjien

Bibi Slippers

'n Vry vrou

Antjie Krog

Die heel mooiste Afrikaanse liefdesgedigte

Fanie Olivier

die na-dood

Breyten Breytenbach

In die stille agterkamer

Marlene van Niekerk

Bientang

Jolyn Phillips

Oolog

Nathan Trantraal

Vyf-en-veertig skemeraandsange

Breyten Breytenbach

Kaar

Marlene van Niekerk

Takelwerk

Daniel Hugo

Die sin van die hut

Gilbert Gibson

Vers & vrou

Karen de Wet

'n Vry vrou

Karen de Wet

Mens dier ding

Zandra Bezuidenhout

Hammie

Ronelda Kamfer

Indeks

Joan Hambidge

Jan, Piet, Koos en Jakob

Loftus Marais

op weg na kû

Breyten Breytenbach

Ingrid Jonker: Versamelde gedigte

Ingrid Jonker

Chinatown

Ronelda Kamfer

Versjoernaal - Nuwe benadering tot poësie

Lucas Malan

Kryt

Hennie Nortjé

Nou, hier

Corné Coetzee

Radbraak

Jolyn Phillips

Klawerjas

Adam Small

’n Hunkering se grein

Johann de Lange

Pienk ceramic-hondjies

Ryan Pedro

Nuwe Stemme 6

Charl-Pierre Naudé

Die stomme aarde: 'n keur

Wilma Stockenström

Vry-

Gilbert Gibson

Gesant van die mispels

Marlene van Niekerk

Uit die kroes

Lynthia Julius