For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Troukoek maak nie vet nie

Kristel Loots

ISBN:

9780624053545

Epub ISBN:

9780624058700

Uitgewer:

Tafelberg

Datum Vrygestel:

September 2011

Prys (incl. VAT):

R 260,00

Formaat:

Sagteband, 224pp


Oor hierdie boek:

Afrikaanse chick-lit deur ’n skrywer met ’n lekker aweregse sin vir humor. Dixie speel wedding planner terwyl sy eintlik dink die huwelik is ’n siek grap, en dat alle mans losers is. Haar ware liefde het weggekom en sy nuttelose plaasvervanger het haar sonder seremonie voor die preekstoel gelos. En nou moet sy 'n asemrowende troue reël vir ’n stunning supermodel, Vicky Vermaak, kompleet met ’n dekadente koek en als (aangesien troukoek mos nie vet maak nie). Maar Dixie loop rond met ’n geheim. Gaan die regte man met die regte vrou trou?

VERWANTE BOEKE

Vergeet my nie

François Bloemhof

Die verevrou

Jan van Tonder

’n Hart is so groot soos ’n vuis

P.P. Fourie

Die Generaal

Hans Pienaar

Die dekonstruksie van Retta Blom

Zelda Bezuidenhout

Sewe-en-veertig

Irma Venter

Skadukant

Rika Cloete

Weerlose meganika

Anton Roodt

’n Soort van bevryde vrou

Kristel Loots

Middernag

Sidney Gilroy

Merk

Rudie van Rensburg

Die wolkversamelaars

Nadia de Kock

Mooier as Marilyn

Anita du Preez

Die uur van die engel

Karel Schoeman

Bos

Jaco Wolmarans

Slagoffer

François Smuts

Gedeeltelik bewolk

Ruan Kemp

Anderman se vrou

Chris Karsten

Draairivier

Engela Ovies

Skepsel

Willem Anker

Stille waters

Juanita Aggenbach

Die kleinste ramp denkbaar

Francois Smith

Prooi

Deon Meyer

Die kinders van Spookwerwe

Lize Albertyn-du Toit

Die kind uit die wingerd

Helene de Kock

Op soek na Tretchikoff

Anita du Preez

Rooiborslaksman

Marinda van Zyl

Aanspreeklikheid

Jaco Fouché

Bruidzilla

Marion Erskine

Donkerdrif

Deon Meyer

Klapperhaar slaap nie stil nie

Kirby Van der Merwe

Die biblioteek aan die einde van die wêreld

Etienne van Heerden

Somtotaal

Anchien Troskie

Hans gee Herklaas horings

Rudie van Rensburg

Nadraai

Jaco Kirsten

Vloek

Rudie van Rensburg

Medusa

Rudie van Rensburg

Man uit die dode

Chris Karsten

Hond se gedagte

Kerneels Breytenbach

Sondes van die vaders

Lerina Erasmus, François Bloemhof

Ek wens, ek wens

Zirk van den Berg

Tweegevreet

Zirk van den Berg

Die ongelooflike onskuld van Dirkie Verwey

Charl-Pierre Naudé

My naam is Prins, ek slaap met die lig aan

Christine Barkhuizen-le Roux

Klikbek

Sidney Gilroy

Hartedief

Rudie van Rensburg

Die versoeking van Thomas Maas

Chris Karsten

Die boek van gelukkige eindes

Debbie Loots

Sewe dae by die Silbersteins

Etienne Leroux

Skag

Jaco Wolmarans