For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Boereoorlogstories

Jeanette Ferreira

ISBN:

9780624051398

Uitgewer:

Tafelberg

Datum Vrygestel:

Mei 2011

Prys (incl. VAT):

R 315,00

Formaat:

Sagteband, 328pp


Oor hierdie boek:

Die Anglo-Boereoorlog het sy spore op die ganse Suid-Afrikaanse bevolking gelaat. Oor 'n eeu heen het sentimente jeens die oorlog gewissel en die talle gesigspunte in hierdie kortverhaalbundel getuig daarvan. Begrip vir joiners en hendsoppers is een van vele gesigspunte wat niefiksionele historiese beskouings grootliks vooruit was met die eerste uitgawe in 1998. Terselfdertyd herleef pynlike kennis van bannelinge, vroue en kinders se lyding in hierdie sogenaamde “gentleman's war”. Nóg grysaards nóg pasgeborenes nóg moeders is uitgespaar.

Van die voorste skrywers in die Afrikaanse literatuur het bygedra tot hierdie 34 verhale. Sommige bydraers is reeds oorlede en hierdie verhale is nooit elders gepubliseer nie.

Met hierdie heruitgawe, 112 jaar ná 'n lotsbestemmende ingryping in die Suid-Afrikaanse samelewing, spreek dit opnuut daarvan dat oorlog verpletter en dat “verraad” 'n stukkende woord is. Want deur die kreatiewe skrywer se oog gaan oorlog in die eerste plek oor mense.

VERWANTE BOEKE

Kleure van die liefde

Corlia Fourie

Dik Dun Thick Thin

Nataniël

Kaalkop 3

Nataniël

Die sneeuslaper

Marlene van Niekerk

Sandveldstories

Ferdinand Deist

Die Beste verhale van Eugène N. Marais

Eugène Marais

Vatmaar

AHM Scholtz

Robbie se broer se roer en ander jagstories

Pienkes du Plessis

Samoe(r)sareis

C. Bakkes

Broodsonde

Annelie Botes

Hartlam

Gerda Taljaard

Koshuis

Erns Grundling

Die ballade van Robbie de Wee en ander verhale

Deon Meyer

21+

Jan Rabie

Op die spoor van

Rudie van Rensburg

Karoonag

Deon Meyer

Met my rooi rok voor jou deur

Audrey Blignault

Nicky & Lou

Nataniël

Hartlam

Deborah Steinmair

Die Afrikaanse Kortverhaalboek

Abraham de Vries

Stoffel: die beste stories

Suzette Kotzé-Myburgh

Die naaimasjien en ander stories

Rachelle Greeff

150 Stories

Nataniël le Roux

Die antie met die pienk rok en ander stories

Jan Spies

Die behoue huis

Abraham de Vries

Die dag toe ek my hare losgemaak het

Willemien Brümmer

Zip!

Nataniël

Die laaste wals

Johann de Lange

Maal

Nicole Jaekel Strauss

As in die mond

Nicole Jaekel Strauss

Stoffel: die beste stories

Christiaan Bakkes

Die nuwe Afrikaanse prosaboek

Steward van Wyk

As die Cape Flats kon praat

Brian Fredericks

Per ongeluk

Lloyd Zandberg

Die rooikop en die redakteur en ander stories

André Brink

Die helder oomblik

Johan en Ria Smuts

Die ou vrou en die priester en ander verhale

Cecile Cilliers

Plante kan praat

Jeanne Goosen

Maar wie snoei die rose in die nag?

Abraham de Vries

Die nuwe Afrikaanse prosaboek

Sonja Loots

Luistervink

Madré Marais