For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Bottelnek

Piet Steyn

ISBN:

9780624047803

Epub ISBN:

9780624052425

Uitgewer:

Tafelberg

Datum Vrygestel:

Augustus 2009

Prys (incl. VAT):

R 290,00

Formaat:

Sagteband, 300pp


Oor hierdie boek:

Superintendent Pine Pienaar is terug, dié keer om ’n moordenaar te vang wat 'n spoor van verwoesting agterlaat. Joe Smit skop een oggend sy slaapkamerdeur oop, stap tot by die dubbelbed waar twee figure vervaard probeer orent kom en trek die sneller van sy 9 mm-Astra twee keer. Hy klim in sy ou Mazda en ry uit die Vrystaatse vlaktes noord, die donker hart van die grootstad binne – op die bloedspoor wat jare gelede in sy bewussyn ingekerf is. Die een ná die ander moord volg, maar wanneer dit uiteindelik lyk asof al die leidrade duidelik uitgekerf lê, kom Pine en sy span agter hoe onpeilbaar die tekstuur van haat, verraad en bloedlus kan wees. Piet Steyn volg sy trefferdebuut, Snoeiskêr, op met ’n verhaal wat die tipies Suid-Afrikaanse landskappe van misdaad en geweld verder verken. In die tweede Pine Pienaar-speurverhaal vermeng hy twee van die stormagtigste plaaslike werklikhede, ’n mynersbestaan en die Johannesburgse onderwêreld, in ’n bloedstollende intrige.

VERWANTE BOEKE

Tweegevreet

Zirk van den Berg

Skepsel

Willem Anker

Somtotaal

Anchien Troskie

Rooiborslaksman

Marinda van Zyl

Slagoffer

François Smuts

Voorouer. Pelgrim. Berg.

Ingrid Winterbach

Stille waters

Juanita Aggenbach

Ivoor

Jaco Wolmarans

Bruidzilla

Marion Erskine

Hans gee Herklaas horings

Rudie van Rensburg

Man uit die dode

Chris Karsten

Minder as niks

Irma Venter

Donkerdrif

Deon Meyer

Sewe-en-veertig

Irma Venter

Weerlose meganika

Anton Roodt

Nadraai

Jaco Kirsten

’n Hart is so groot soos ’n vuis

P.P. Fourie

Skooluitgawe: Katryn: Vrou van die Richtersveld

Jan Huisamen

Die uil in die ysbos

Susan Coetzer

Vin

Lien Botha

Gerugte van 'n ontvoering

Chris Karsten

Hans bars die bioborrel

Rudie van Rensburg

Skag

Jaco Wolmarans

Die waarde van stil bure

Zelda Bezuidenhout

Simoelégri

Jaco Fouché

Hartedief

Rudie van Rensburg

Draairivier

Engela Ovies

Middernag

Sidney Gilroy

Christine le Roux Keur 7

Christine le Roux

Die versoeking van Thomas Maas

Chris Karsten

Die kleinste ramp denkbaar

Francois Smith

Anderman se vrou

Chris Karsten

Om alleen te gaan

Nicole Jaekel Strauss

Op soek na Tretchikoff

Anita du Preez

Roofdier

Marie Lotz

Aanspreeklikheid

Jaco Fouché

Die teenoorgestelde is net so waar

Azille Coetzee

Die getuienis

Francois Smith

Kompoun

Ronelda Kamfer

Veldhospitaal 12

Marinda van Zyl

Skadukant

Rika Cloete

Man in die maan

Etienne Fourie

Die biblioteek aan die einde van die wêreld

Etienne van Heerden

Merk

Rudie van Rensburg

Een of ander held

Zirk van den Berg

Klapperhaar slaap nie stil nie

Kirby Van der Merwe

Vergeet my nie

François Bloemhof

Grootgeluk

Jan van Tonder

Vlug

Wilna Adriaanse

My naam is Prins, ek slaap met die lig aan

Christine Barkhuizen-le Roux