We want to inform you that the NB Publishers website will be shutting down soon. All our content, resources, and updates will be moving to www.jonathanball.co.za.

Die swye van Mario Salviati

Etienne van Heerden

ISBN:

9780624044574

Uitgewer:

Tafelberg

Datum Vrygestel:

Augustus 2006

Prys (incl. VAT):

R 375,00

Formaat:

Sagteband, 0pp


Oor hierdie boek:

M-Net-prys vir prosa (2001)

Ingi Friedländer, 'n jong, gefrustreerde kunstenaar wat by 'n kunsmuseum in Kaapstad werk, word gestuur om 'n gesogte beeldhouwerk op die dorpie Tallejare aan die rand van die Moordenaarskaroo te probeer koop.

Tydens haar verblyf word sy geboei deur stories uit die verlede; stories oor water wat opdraand loop, oor fabelagtige rykdom uit volstruisvere, en oor Goudseput, waar die verdwene Kruger-ponde glo begrawe lê. Sy ontrafel ook meer as een liefdesgeskiedenis, soos dié van die flambojante Meerlust Bergh en sy beeldskone Indonesiese prinses, en die hartseer verhaal van Mario Salviati en die onaansienlike Edit Aandra met haar wondermooi sangstem.

Ingi self raak bevriend met die kunstenaar Jonty Jack, wat soos 'n kluisenaar in die berg woon. Sy ervaar ook 'n diep aangetrokkenheid tot die doofstom Mario Salviati, die Italiaanse klipsnyer wat 'n groot geheim met hom saamdra.

Die swye van Mario Salviati loop 'n wye, meevoerende draai - van die vroegste pioniersgeskiedenis af, deur oorloë en ontbering, die volstruisveertydperk en die koms van Italiaanse krygsgevangenes in die Tweede Wêreldoorlog, tot by die hedendaagse Suid-Afrika.

Dis 'n roman oor gierigheid en versweë skande; oor die verlede as gevangenis; oor mense wat onder hul andersheid ly. Dit is ook 'n roman oor kunstenaarskap en oor bevryding.

VERWANTE BOEKE

Drie misdade in 'n knoop

Eleanor Baker as Alex Muller

Rooisand

Jeremy Vearey, Kirby Van der Merwe

Al die swendelaars

Chris Karsten

Leeumens

Rudie van Rensburg

Bessie se hangkasbiblioteek

Madelein Rust

Roulette

Sidney Gilroy

Op pad na 'n klooster in die sneeu

Johannes de Villiers

Sarah plus een

Kristel Loots

Onder water

Henda Olivier

Volmaan in Baviaanskloof

Jeanette Stals

Soetdoring in die ruigtes

Christiaan Bakkes

Sekelmaan

Jaco Wolmarans

Donkermaan

Jaco Wolmarans

Bloed van 'n vlinder

Marieta Carrick

Die man wattie kinnes vang

Nathan Trantraal

Die ooggetuie

Wilna Roux

Weg is nie 'n plek nie

Santie van der Merwe

Skorpio

Deon Meyer

Die rooi angelier

Eleanor Baker as Alex Muller

Die avonture van Helga Roets

Riaan Grobler

Is jy orraait, Elizabeth?

Rozaan de Wet Boer

Bloedsomer

Sidney Gilroy

Aan die hemeltrans

Anton Roodt

Die man van elders

Helene de Kock

Die vuur huil

Allen Grootboom

Drome het ook asem

Helene de Kock

Hans hou bruilof

Rudie van Rensburg

Die dood van Rachel April

P.P. Fourie

Patmos

Willem Anker

Een keer om die son

François Bloemhof

Duifeling

Lize Albertyn-du Toit

Haas en Harriët

Susan Coetzer

Twyfelbos

François Loots

Die drie weduwees

Irma Venter

Die Onsigbare

PJO Jonker

Drie moorde in die Baai

Madelein Rust

Het van Verlangekraal

Leon van Nierop

Die laaste leuen

Anita du Preez

Gebooie

Rudie van Rensburg

Eleksie op Erdvark

Rudie van Rensburg

Hemel en aarde en ons

Zirk van den Berg

Heks

Dibi Breytenbach

Einde en begin

Michèle Meyer

Al wat tel

Irma Venter

Ontvoer

Constant van der Merwe

Onrus op Steynshoop

Ingrid Winterbach

Rebecca (Hersiene uitgawe)

Wilna Adriaanse

Waar bloed kruip

Marieta Carrick

Die vyf susters

Eleanor Baker as Alex Muller

Die keiser se duim

Chris Karsten