For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Klassiek reeks: Bart Nel

Johannes van Melle

ISBN:

9780624041245

Uitgewer:

Tafelberg

Datum Vrygestel:

Februarie 2014

Prys (incl. VAT):

R 315,00

Formaat:

Sagteband, 0pp


Oor hierdie boek:

Die roman wat by uitstek met die naam van Van Melle geassosieer word, is Bart Nel, de opstandeling (1951), wat eers in Nederlands met Afrikaanse dialoë gepubliseer is, in 1942 volledig verafrikaans is tot En ek is nog hy en in 1951 vir 'n herdruk sy finale titel, Bart Nel, gekry het.

Die essensie van die roman is ook nie die historiese Rebellie van 1914 waaromheen die gebeure van hierdie roman gebou is nie. Bart Nel is trouens nie 'n historiese roman nie. Dis eerder 'n sielkundige of karakterroman wat handel oor 'n komplekse vereensamingsproses.

Daarmee was die werk verrassend modern in Afrikaans, soseer dat niemand dit aanvanklik besef het nie. Aan die hand van 'n nugter, maar darem nie gevoellose verteller nie word die leser binnegelei in die sel van Bart en Fransina se leef- en dinkwêreld, wat onvermydelik en dus tragies in twee vyandige selle splits en vanweë trots en onbegrip nie meer tot eenwording in staat is nie.

Hierdie gebeure van 'n genadelose afstropingsproses, waarby geliefdes en besittings in die slag bly, was in dié stadium uniek in die Afrikaanse prosa. Volgens Olivier (1981:55) wat op Spangenberg (1980) gereageer het, is daar min romans “waarin die onmag en die beperktheid van mense, en die onmoontlikheid om selfs naasbestaandes en geliefdes te begryp, op so 'n beklemmende en oortuigende manier uitgebeeld word”.

VERWANTE BOEKE

Die Generaal

Hans Pienaar

Stille waters

Juanita Aggenbach

Rooiborslaksman

Marinda van Zyl

’n Soort van bevryde vrou

Kristel Loots

Merk

Rudie van Rensburg

Vloek

Rudie van Rensburg

Skadukant

Rika Cloete

Draairivier

Engela Ovies

Sewe dae by die Silbersteins

Etienne Leroux

Hans gee Herklaas horings

Rudie van Rensburg

Prooi

Deon Meyer

Weerlose meganika

Anton Roodt

My naam is Prins, ek slaap met die lig aan

Christine Barkhuizen-le Roux

Ek wens, ek wens

Zirk van den Berg

Die kind uit die wingerd

Helene de Kock

Slagoffer

François Smuts

Somtotaal

Anchien Troskie

Tweegevreet

Zirk van den Berg

Die ongelooflike onskuld van Dirkie Verwey

Charl-Pierre Naudé

Die wolkversamelaars

Nadia de Kock

Mooier as Marilyn

Anita du Preez

Middernag

Sidney Gilroy

Die boek van gelukkige eindes

Debbie Loots

Die kinders van Spookwerwe

Lize Albertyn-du Toit

Vergeet my nie

François Bloemhof

Hond se gedagte

Kerneels Breytenbach

Die dekonstruksie van Retta Blom

Zelda Bezuidenhout

Anderman se vrou

Chris Karsten

Klikbek

Sidney Gilroy

Bos

Jaco Wolmarans

Op soek na Tretchikoff

Anita du Preez

Man uit die dode

Chris Karsten

Skag

Jaco Wolmarans

Klapperhaar slaap nie stil nie

Kirby Van der Merwe

Sondes van die vaders

Lerina Erasmus

Die biblioteek aan die einde van die wêreld

Etienne van Heerden

Kinnes

Chase Rhys

'n Tuin vir Tessa

Helena Hugo

Die kleinste ramp denkbaar

Francois Smith

Die troebel tyd

Ingrid Winterbach

Medusa

Rudie van Rensburg

Sewe-en-veertig

Irma Venter

Die uur van die engel

Karel Schoeman

Nadraai

Jaco Kirsten

Sondes van die vaders

François Bloemhof

Bruidzilla

Marion Erskine

Aanspreeklikheid

Jaco Fouché

Die versoeking van Thomas Maas

Chris Karsten

Gedeeltelik bewolk

Ruan Kemp

Die verevrou

Jan van Tonder