We want to inform you that the NB Publishers website will be shutting down soon. All our content, resources, and updates will be moving to www.jonathanball.co.za.

Boendoe

Chris Barnard

Uitgewer:

Tafelberg

Datum Vrygestel:

Formaat:

Hardeband, 216pp


Oor hierdie boek:

Boendoe is Chris Barnard se eerste roman ná Moerland in 1992 verskyn het. Dit is weer 'n bosroman: dié keer speel die verhaal hom af op die grens tussen Mosambiek en Suid-Afrika. 'n Klein Rooms-Katolieke sendingkliniek word oorstroom deur Mosambiekers wat na drie reënlose jare geteister word deur hongersnood. Die verteller, Brand de la Rey, 'n eensame ekoloog, probeer om saam met Julia en die ander inwoners van die kliniek, iewers vandaan redding te vind vir die honderde pare oë wat een na die ander sterf op hul drumpel.

VERWANTE BOEKE

Einde en begin

Michèle Meyer

Die laaste leuen

Anita du Preez

Vlam van die sprokkelhout

SD Fourie

Op pad na 'n klooster in die sneeu

Johannes de Villiers

Een keer om die son

François Bloemhof

Die Serwiër

Carel van der Merwe

Die drie weduwees

Irma Venter

Die vrou met nege lewens

Debbie Loots

Eleksie op Erdvark

Rudie van Rensburg

Sekelmaan

Jaco Wolmarans

Fiela se kind

Dalene Matthee

Skorpio

Deon Meyer

Donkerhart

Henda Olivier

Aan die hemeltrans

Anton Roodt

Ontvoer

Constant van der Merwe

Die vyf susters

Eleanor Baker as Alex Muller

Al die swendelaars

Chris Karsten

Soetdoring in die ruigtes

Christiaan Bakkes

Bloedbande

Eleanor Baker as Alex Muller

Die oorkant

Annemarié van Niekerk

'n Knippie moord

Elsa Winckler

Die vuur huil

Allen Grootboom

Die man van elders

Helene de Kock

Vreemde vos

Carel van Rooyen

Sarah plus een

Kristel Loots

Drie moorde in die Baai

Madelein Rust

Kanniedood

Irna van Zyl

Drie misdade in 'n knoop

Eleanor Baker as Alex Muller

Donkermaan

Jaco Wolmarans

My skaduwee loop los

Zirk van den Berg

Die avonture van Helga Roets

Riaan Grobler

Enigma

Rudie van Rensburg

Roulette

Sidney Gilroy

Waar bloed kruip

Marieta Carrick

Rebecca (Hersiene uitgawe)

Wilna Adriaanse

Volmaan in Baviaanskloof

Jeanette Stals

Is jy orraait, Elizabeth?

Rozaan de Wet Boer

Twyfelbos

François Loots

Bloed van 'n vlinder

Marieta Carrick

Mei en alles daarna

Zelda Bezuidenhout

Die dood van Rachel April

P.P. Fourie

Soetroos van Saron

Theolla Langenhoven

Leeumens

Rudie van Rensburg

Die ooggetuie

Wilna Roux

Van man tot man

Olive Schreiner, JM Coetzee, Antjie Krog

Grensloos

Wilna Adriaanse

Weg is nie 'n plek nie

Santie van der Merwe

Die rooi angelier

Eleanor Baker as Alex Muller

Patmos

Willem Anker

Een keer om die son: Boek Twee

François Bloemhof