For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Pendorings - twee hoorspele

AS van Straten

ISBN:

9780624031109

Uitgewer:

Tafelberg

Datum Vrygestel:

Februarie 2014

Prys (incl. VAT):

R 180,00

Formaat:

Sagteband, 72pp


Oor hierdie boek:

As jy Gert Klopper, grootbaas van Pendoring-taaldiens, met 'n pen op die verkeerde plek wil steek, moet jy 'n foongesprek eindig met die woorde: "Okay. Báái!"

Hierdie drama het die toets van die tyd deurstaan en kan as deel van die klassieke Afrikaanse kanon beskou word. Hierdie derde hoorspel in die satiriese Pendoring-trilogie spot weer met hoogdrawende en onbeholpe taalgebruik.