We want to inform you that the NB Publishers website will be shutting down soon. All our content, resources, and updates will be moving to www.jonathanball.co.za.

Voorouer. Pelgrim. Berg.

Ingrid Winterbach

ISBN:

9780798181945

Epub ISBN:

9780798181952

Publisher:

Human & Rousseau

Date Released:

May 2021

Price (incl. VAT):

R 295.00

Format:

Soft cover, 288pp


About this book:

’n Vrou, Katerina Steenkamp, haar oog ferm op die berg, gaan op ’n aanlyn dating site en ontmoet mense met onverwagse gevolge. ’n Man, sy kop vol apokaliptiese frases, patrolleer die strate sonder enige sigbare voorneme of doel. ’n Ander man hou die naghemel dop en wag op die koms van ’n elliptiese tuig. Nog ’n vrou, aan die einde van haar lewe, besin oor haar huwelik, en die lewens van haar drie susters.

’n Uitdagende roman, wat bowenal dui op vernuwing in Winterbach se werk. 

RELATED BOOKS

Kanniedood

Irna van Zyl

Die rooi angelier

Eleanor Baker as Alex Muller

Die vyf susters

Eleanor Baker as Alex Muller

Die vuur huil

Allen Grootboom

Patmos

Willem Anker

Drie moorde in die Baai

Madelein Rust

Volmaan in Baviaanskloof

Jeanette Stals

Rebecca (Hersiene uitgawe)

Wilna Adriaanse

Aan die hemeltrans

Anton Roodt

Bloed van 'n vlinder

Marieta Carrick

Skorpio

Deon Meyer

'n Knippie moord

Elsa Winckler

Die Serwiër

Carel van der Merwe

Die laaste leuen

Anita du Preez

Einde en begin

Michèle Meyer

Mei en alles daarna

Zelda Bezuidenhout

Die drie weduwees

Irma Venter

Drie misdade in 'n knoop

Eleanor Baker as Alex Muller

Roulette

Sidney Gilroy

Donkermaan

Jaco Wolmarans

Soetdoring in die ruigtes

Christiaan Bakkes

Is jy orraait, Elizabeth?

Rozaan de Wet Boer

Die dood van Rachel April

P.P. Fourie

Vreemde vos

Carel van Rooyen

Die avonture van Helga Roets

Riaan Grobler

Die man van elders

Helene de Kock

Twyfelbos

François Loots

Die ooggetuie

Wilna Roux

Sarah plus een

Kristel Loots

Leeumens

Rudie van Rensburg

Sekelmaan

Jaco Wolmarans

Die vrou met nege lewens

Debbie Loots

Waar bloed kruip

Marieta Carrick

Al die swendelaars

Chris Karsten

Weg is nie 'n plek nie

Santie van der Merwe

Eleksie op Erdvark

Rudie van Rensburg

Op pad na 'n klooster in die sneeu

Johannes de Villiers

Een keer om die son

François Bloemhof

Drome het ook asem

Helene de Kock

Heks

Dibi Breytenbach

Ontvoer

Constant van der Merwe

Haas en Harriët

Susan Coetzer

Hans hou bruilof

Rudie van Rensburg

Rooisand

Jeremy Vearey, Kirby Van der Merwe

Die keiser se duim

Chris Karsten

Bessie se hangkasbiblioteek

Madelein Rust

Gebooie

Rudie van Rensburg

Het van Verlangekraal

Leon van Nierop

Die Onsigbare

PJO Jonker

Onrus op Steynshoop

Ingrid Winterbach