For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Speurder Kwaaikofski: Die slinkse slangslenter

Ralf Butschkow (illustr.), Jürgen Banscherus, Kobus Geldenhuys, Ralf Butschkow

ISBN:

9780798163149

Epub ISBN:

9780798163156

Publisher:

Human & Rousseau

Date Released:

June 2013

Price (incl. VAT):

R 130.00

Format:

Soft cover, 96pp


About this book:

Hoe het dit eintlik gebeur dat Kwaaikofski ’n speurder geword het? Kwaaikofski dink terug aan sy eerste saak: Die slinkse slangslenter. Die legendariese saak wat gesorg het dat Kwaaikofski vir Olga ontmoet en ook Carpenters kougom ontdek het! Dit is ook die raaisel wat daartoe gelei het dat hy sy ware roeping vind: Om ’n wêreldklas speurder te word. Die Speurder Kwaaikofski-speurreeks is deur een van Duitsland se mees geliefde skrywers vir kinders geskep en het al meer as 850 000 eksemplare wêreldwyd verkoop. Die slinkse slangslenter is die vyfde storie in die Afrikaanse reeks. Kwaaikofski is ’n 9-jarige seun met ’n avontuurlike stokperdjie: hy’s ’n amateur-speurder. Hy kou altyd kougom, want dit help hom dink. Hy haal ook nooit sy kep af nie, want dit sorg dat sy brein altyd teen die optimale temperatuur funksioneer – iets wat natuurlik noodsaaklik is vir belangrike speurders soos hy! Die intriges van die stories in die reeks is eenvoudig, maar uiters vermaaklik en die humoristiese illustrasies sal sorg dat kinders dol sal wees oor hierdie koddige, maar brawe klein speurder se avonture! Die boeke het eenvoudige woordeskat en is ideaal vir beginnerlesers (ouderdomme 6 tot 10)

RELATED BOOKS

Bennie Boekwurm se besige pretboek

Louise Smit

Soek die paadjie! Vlak 2

Éditions Caramel

Klapper die drakie en die swart ridder

Kobus Geldenhuys

Word ’n virusvegter! ’n Gids vir gesond bly

Alix Wood

Die dag toe die draak kom - 'n Boek vir meisies

Tumi Steyn

Bennie Boekwurm se besige pretboek

Luan Serfontein

Klapper die drakie en die swart ridder

Ingo Siegner

Klapper die drakie is nie bang nie!

Kobus Geldenhuys

My ruimte-atlas

Kobus Geldenhuys

The blacksmith and the dragonfly

Riana Louw

Die slymerigste, stinkerigste eksperimenteboek

Kobus Geldenhuys

The blacksmith and the dragonfly

Charles Siboto

The Day the Dragon Came - A book for boys

Fanie Viljoen

My Storiekis

Linki Lutz

Speurder Kwaaikofski: Omnibus 2

Jürgen Banscherus

Speurder Kwaaikofski: Omnibus 1

Ralf Butschkow (illustr.)

Klapper die drakie en die groot towenaar

Ingo Siegner

Be a Virus Warrior! A Guide to Keeping Healthy

Alix Wood

Speurder Kwaaikofski: Omnibus 2

Ralf Butschkow

My dinosourus-atlas

Éditions Caramel

Bennie Boekwurm se besige pretboek

Johann Strauss

Die dag toe die draak kom - 'n Boek vir meisies

Fanie Viljoen

The blacksmith and the dragonfly

Christelle Lambrechts

Soek die paadjie! Vlak 1

Éditions Caramel

Speurder Kwaaikofski: Omnibus 1

Jürgen Banscherus

Dapper Dawie se onderstebo week

Carl-Johan Ehrlin

The Day the Dragon Came - A book for girls

Fanie Viljoen

Klapper die drakie gaan skool toe

Kobus Geldenhuys

Klapper die drakie gaan skool toe

Ingo Siegner

Die skandalige susters Smit

Adeline Radloff

Die skandalige susters Smit

Alex van Houwelingen

Speurder Kwaaikofski: Omnibus 1

Kobus Geldenhuys

Sprokies met lesse: Word wakker, Doringrosie!

Sue Nicholson

Die hasie van fluweel

Theodore Key

My Storiekis

Leon Rousseau

Die dag toe die draak kom - 'n Boek vir seuns

Fanie Viljoen

The Day the Dragon Came - A book for boys

Tumi Steyn

Klapper die drakie is nie bang nie!

Ingo Siegner

Die slymerigste, stinkerigste eksperimenteboek

Kris Hirschmann

My ruimte-atlas

Éditions Caramel

My dinosourus-atlas

Kobus Geldenhuys

Klapper die drakie en die groot towenaar

Kobus Geldenhuys

The Day the Dragon Came - A book for boys

Karin Schimke

The Day the Dragon Came - A book for girls

Karin Schimke

Speurder Kwaaikofski: Omnibus 2

Kobus Geldenhuys

Die hasie van fluweel

Margery Williams

Die hasie van fluweel

Linda Rode

Die dag toe die draak kom - 'n Boek vir seuns

Tumi Steyn

Sprokies met lesse: Word wakker, Doringrosie!

Kobus Geldenhuys

The Day the Dragon Came - A book for girls

Tumi Steyn