For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Speurder Kwaaikofski 2: Die geheim van die vlieënde koei

Jürgen Banscherus, Kobus Geldenhuys

ISBN:

9780798157711

Epub ISBN:

9780798157360

Publisher:

Human & Rousseau

Date Released:

July 2012

Price (incl. VAT):

R 130.00

Format:

Soft cover, 25pp


About this book:

Hierdie keer is die negejarige speurder Kwaaikofski in die platteland, maar dit is allesbehalwe ’n vakansie. Die dorpie waar hy gaan kuier het ‘n goeie speurder dringend nodig. Met sy aankoms gewaar hy ’n vreemde blou rubberkoei wat deur die lug vlieg. En later vind Kwaaikofski ’n harige koeistert in sy bed, saam met twee lang, bleek bene. Iemand probeer hom beslis die skrik op die lyf jaag . . . Gelukkig sorg ‘n mooi meisie, Julie, dat die lewe tussen koeie, trekkers en gruwelike skurke darem nie té ondraaglik raak nie. Die Speurder Kwaaikofski-speurreeks is deur een van Duitsland se mees geliefde skrywers vir kinders geskep en meer as 850 000 eksemplare is al wêreldwyd verkoop.

RELATED BOOKS

My ruimte-atlas

Kobus Geldenhuys

Klapper die drakie en die groot towenaar

Ingo Siegner

My dinosourus-atlas

Éditions Caramel

Sprokies met lesse: Word wakker, Doringrosie!

Kobus Geldenhuys

Klapper die drakie is nie bang nie!

Kobus Geldenhuys

My Storiekis

Leon Rousseau

The Day the Dragon Came - A book for girls

Tumi Steyn

Soek die paadjie! Vlak 1

Éditions Caramel

Die skandalige susters Smit

Adeline Radloff

Sprokies met lesse: Word wakker, Doringrosie!

Sue Nicholson

The blacksmith and the dragonfly

Christelle Lambrechts

The Day the Dragon Came - A book for girls

Karin Schimke

Speurder Kwaaikofski: Omnibus 1

Jürgen Banscherus

Speurder Kwaaikofski: Omnibus 2

Kobus Geldenhuys

Soek die paadjie! Vlak 2

Éditions Caramel

Die dag toe die draak kom - 'n Boek vir seuns

Tumi Steyn

The blacksmith and the dragonfly

Riana Louw

Bennie Boekwurm se besige pretboek

Louise Smit

Klapper die drakie gaan skool toe

Ingo Siegner

The blacksmith and the dragonfly

Charles Siboto

Klapper die drakie en die swart ridder

Ingo Siegner

Bennie Boekwurm se besige pretboek

Johann Strauss

Klapper die drakie en die groot towenaar

Kobus Geldenhuys

Be a Virus Warrior! A Guide to Keeping Healthy

Alix Wood

The Day the Dragon Came - A book for girls

Fanie Viljoen

Dapper Dawie se onderstebo week

Carl-Johan Ehrlin

Die dag toe die draak kom - 'n Boek vir meisies

Tumi Steyn

My ruimte-atlas

Éditions Caramel

Die slymerigste, stinkerigste eksperimenteboek

Kris Hirschmann

Speurder Kwaaikofski: Omnibus 1

Ralf Butschkow (illustr.)

Speurder Kwaaikofski: Omnibus 1

Kobus Geldenhuys

Speurder Kwaaikofski: Omnibus 2

Jürgen Banscherus

Klapper die drakie en die swart ridder

Kobus Geldenhuys

Die dag toe die draak kom - 'n Boek vir meisies

Fanie Viljoen

Klapper die drakie gaan skool toe

Kobus Geldenhuys

Die dag toe die draak kom - 'n Boek vir seuns

Fanie Viljoen

Speurder Kwaaikofski: Omnibus 2

Ralf Butschkow

Word ’n virusvegter! ’n Gids vir gesond bly

Alix Wood

Die hasie van fluweel

Margery Williams

The Day the Dragon Came - A book for boys

Tumi Steyn

Die hasie van fluweel

Theodore Key

Bennie Boekwurm se besige pretboek

Luan Serfontein

The Day the Dragon Came - A book for boys

Fanie Viljoen

The Day the Dragon Came - A book for boys

Karin Schimke

Die slymerigste, stinkerigste eksperimenteboek

Kobus Geldenhuys

My Storiekis

Linki Lutz

Die skandalige susters Smit

Alex van Houwelingen

Klapper die drakie is nie bang nie!

Ingo Siegner

Die hasie van fluweel

Linda Rode

My dinosourus-atlas

Kobus Geldenhuys