For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

BLADSAK GRAAD 11 LEERDERSBOEK (Eerste Addisionele Taal)


ISBN:

9781770028722

Publisher:

Best Books

Date Released:

July 2012

Price (incl. VAT):

R 285.00

Format:

Soft cover, 0pp


About this book:

"Uiteindelik! 'n Reeks wat al die soorte tekste bevat wat die nuwe kurrikulum voorskryf! Bladsak Graad 11 het die wêreld van multimediatekste betree - ons bied 'n TV-film vir interaktiewe taalaktiwiteite in die Afrikaanse klas aan.
Die leerderboek en onderwysersgids is saamgestel volgens die
vereistes vir Eerste Addisionele Taal. Hierdie unieke onderwysersgids
en DVD ondersteun die onderwyser se taak deur:
? visuele geletterdheid maklik te kan onderrig aan die hand van 'n TV-sepie, Stories
van Mandela-rylaan, wat spesiaal vir Bladsak verfi lm is
? 'n volledige antwoordsleutel vir elke episode te voorsien, asook riglyne, wenke
en prosedures vir leeraktiwiteite in afdelings soos Padkoswenke, Bladsak kosblik,
die Taalgids en Letterkundegids.
? ritse wenke vir doeltreffende luister, praat, lees, kyk, skryf en aanbied te gee
? te fokus op kommunikatiewe en teksgebaseerde benaderings wat onderrig en
leer funksioneel en kreatief in die klaskamer laat plaasvind
? gepaste inhoud en kontekste, en 'n wye verskeidenheid tekssoorte aan te bied
volgens eietydse temas
? bruikbare onderrigplanne vir elke episode, asook riglyne vir lesbeplanning en
klaskamerpraktyk te voorsien
? 'n omvattende, formele assesseringsprogram vir graad 11, asook verskeie metodes en instrumente vir daaglikse assessering voor te stel.
? gratis visuele materiaal (plakkate) vir klaskamergebruik op die DVD te voorsien.
Ons weet hierdie reeks gaan die onderwyser sommer weer lus maak om skool te hou."
 

RELATED BOOKS

Nuwe Alles-In-Een Voorskoolse Aktiwiteitsboek

Mart Meij, Rina Erasmus, Amorie Van Straaten

Nuwe Alles-In-Een Graad 6 Taal- en leesoefenboek vir Eerste Addisionele Taal

Alta Engelbrecht

Nuwe Alles-In-Een Graad R Gegradeerde Leesreeks: Vlak 3 Leesboek 2: Sportdag by die skool

Theresa Loots, Mart Meij, Beatrix de Villiers

Best Books Eksamenhulp: Graad 12 Eksamenoefenboek vir Huistaal

Martlie Jordaan

Nuwe Alles-In-Een Graad R Gegradeerde Leesreeks: Vlak 1 Leesboek 1: Ons speel

Mart Meij, Beatrix de Villiers

Skooluitgawe: [email protected] 1 vir Graad 10 Tweede Addisionele Taal

Rina Lamprecht, Jeanette Ferreira, Hettie van Zyl, Anja Agenbag, Antjie Krog, Carina Stander, Cas Vos, C.J. Langenhoven, D.J. Opperman, Corlietha Swart, Dawie De Jager

Best Books Eksamenhulp: Graad 11 Taal- en leesoefenboek vir Huistaal

Anita Voges

Nuwe Alles-In-Een Graad R Gegradeerde Leesreeks: Vlak 4 Leesboek 2: Olifant soek 'n huis

Marina van Eeden, Zelda Vorster, Johan van Rooyen

Best Books Eksamenhulp: Graad 9 Taal- en leesoefenboek vir Afrikaans Eerste Addisionele Taal

Alta Engelbrecht

Nuwe Alles-In-Een Pret met spel Graad 1

Mart Meij, Beatrix de Villiers

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 1

Mart Meij, Christian Botha, Beatrix de Villiers, Laurika Henning, Helena Coetzee, Laverne Hattingh, Carinda van Heerden, Sarie Verwey

Skooluitgawe: Pad na jou hart - 'n rolprentdrama vir Graad 11 Eerste Addisionele Taal

Ivan Botha, Donnalee Roberts, Hettie van Zyl

Nuwe Alles-In-Een Graad 4 Taal- en leesoefenboek vir Eerste Addisionele Taal

Alta Engelbrecht

Nuwe Alles-In-Een Graad R Gegradeerde Leesreeks: Vlak 2 Leesboek 4: Mamma verjaar

Mart Meij, Beatrix de Villiers

Nuwe Alles-In-Een Graad R Gegradeerde Leesreeks: Vlak 4 Leesboek 1: Winterklere

Marina van Eeden, Zelda Vorster, Johan van Rooyen

Nuwe Alles-In-Een Graad R Gegradeerde Leesreeks: Vlak 3 Leesboek 1: Die boom in die tuin

Mart Meij, Beatrix de Villiers

Best Books Eksamenhulp: Graad 10 Afrikaans Taal- en leesoefenboek vir Eerste Addisionele Taal

Juffrou Marelize Swanepoel

Nuwe Alles-In-Een Pret met spel Graad 3

Mart Meij, Beatrix de Villiers

Ingonyama en ander maats met leeueharte

Carin Krahtz, Nelia Engelbrecht, Annelie Ferreira, Jaco Fouché, Troula Goosen, Henriëtte Linde-Loubser, Elrien Scheepers, Christina van Deventer, Annerle Barnard, De Wet Hugo, Carin Krahtz, Anzil Kulsen, Naomi Meyer, Christien Neser, Carina Stander, Marita van Aswegen, Elizbè Van der Colff, Derick van der Walt, Elizabeth Wasserman, Zelda Bezuidenhout, EKM Dido, Sidney Gilroy, Rouxnette Meiring, Chase Rhys, Cecilia Steyn, Fanie Viljoen, Sasha Richards

Nuwe Alles-In-Een Graad 3 Pret met Afrikaans Eerste Addisionele Taal-werkboek

Mart Meij, Amorie Van Straaten, Beatrix de Villiers, Rina Erasmus, Cindey Jordaan, Dorothea Korff, Waldy Van Wyk, Glaudina Rossouw, Mart Meij, Christian Botha

Best Books Eksamenhulp: Graad 12 Afrikaans Eksamenoefenboek vir Eerste Addisionele Taal

Aletha de Klerk

Nuwe Alles-In-Een Alles wat jou kind nodig het om Graad 3 te slaag- boekpak

Mart Meij, Amorie Van Straaten, Waldy Van Wyk, Dorothea Korff, Rina Erasmus, Beatrix de Villiers, Laurika Henning, Joana Rothman, Petro Dyer

Nuwe Alles-In-Een Graad 7 Taal- en leesoefenboek vir Eerste Addisionele Taal

Alta Engelbrecht

Nuwe Alles-In-Een Graad R Gegradeerde Leesreeks: Vlak 3 Leesboek 4: Ben is 'n besige baba

Mart Meij, Beatrix de Villiers, Theresa Loots

Nuwe Alles-In-Een Graad R Gegradeerde Leesreeks: Vlak 2 Leesboek 3: Wat die trapsuutjies gesien het

Phillip du Plessis, Mart Meij, Beatrix de Villiers

Nuwe Alles-In-Een Alles wat jou kind nodig het om Graad 1 te slaag- boekpak

Mart Meij, Mart Meij, Beatrix de Villiers, Glaudina Rossouw, Helena Coetzee, Laverne Hattingh, Carinda van Heerden, Sarie Verwey, Christian Botha, Laurika Henning

Nuwe Alles-In-Een Graad R Gegradeerde Leesreeks: Vlak 4 Leesboek 3: Waar is my eiertjie?

Shân Fischer, Mart Meij, Beatrix de Villiers

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 2

Mart Meij, Christian Botha, Beatrix de Villiers, Laurika Henning, Glaudina Rossouw, Melané van den Berg, Amanda Marais

Nuwe Alles-In-Een voorskoolse aktiwiteitsboek 2

Mart Meij, Rina Erasmus, Amorie Van Straaten, Astrid Castle

Nuwe Alles-In-Een Graad R Gegradeerde Leesreeks: Vlak 2 Leesboek 5: Die wilde, woeste wind!

Mart Meij, Beatrix de Villiers, Chris Venter

Nuwe Alles-In-Een Handleiding vir voorskoolse aktiwiteite

Mart Meij, Rina Erasmus, Amorie Van Straaten

Nuwe Alles-In-Een Graad R Gegradeerde Leesreeks: Vlak 1 Leesboek 4: Dit is somer!

Mart Meij, Beatrix de Villiers, Luan Serfontein

Nuwe Alles-In-Een se leer lees en skryf vir Graad 3

Mart Meij, Christian Botha, Beatrix de Villiers, Laurika Henning, Rina Erasmus, Amorie Van Straaten, Dorothea Korff, Waldy Van Wyk, Cindey Jordaan

Nuwe Alles-In-Een Graad R Gegradeerde Leesreeks: Vlak 1 Leesboek 2: In die klaskamer

Mart Meij, Suzie Appleby, Beatrix de Villiers

Studiewerkgids: Vers en Vlam

René Badenhorst, Marianne Ross, Ilna Stander, Wilreza Theron

Skooluitgawe: [email protected] 2 Graad 12 Tweede Addisionele Taal

Aletha de Klerk, Rina Lamprecht, Jeanette Ferreira

Nuwe Alles-In-Een Alles wat jou kind nodig het om Graad 2 te slaag- boekpak

Mart Meij, Christian Botha, Beatrix de Villiers, Laurika Henning, Glaudina Rossouw, Amanda Marais, Melané van den Berg, Mart Meij

Best Books Eksamenhulp: Graad 10 Taal- en leesoefenboek vir Huistaal

Isabella Venish

Nuwe Alles-In-Een Pret met spel Graad 2

Mart Meij, Beatrix de Villiers

Nuwe Alles-In-Een Graad R Gegradeerde Leesreeks: Vlak 1 Leesboek 5: Ons gaan skool toe

Mart Meij, Beatrix de Villiers, Luan Serfontein

Best Books Eksamenhulp: Graad 8 Taal- en leesoefenboek vir Afrikaans Eerste Addisionele Taal

Alta Engelbrecht

Best Books Eksamenhulp: Graad 11 Afrikaans Taal- en leesoefenboek vir Eerste Addisionele Taal

Juffrou Marelize Swanepoel

Nuwe Alles-In-Een Graad R Gegradeerde Leesreeks: Vlak 2 Leesboek 1: In die winkel

Mart Meij, Beatrix de Villiers, Theresa Loots

Nuwe Alles-In-Een Graad 5 Taal- en leesoefenboek vir Eerste Addisionele Taal

Alta Engelbrecht

Nuwe Alles-In-Een Graad R Gegradeerde Leesreeks: Vlak 4 Leesboek 5: Die herfskabouter

Fanie Viljoen, Mart Meij, Beatrix de Villiers

Nuwe Alles-In-Een Graad R Gegradeerde Leesreeks: Vlak 4 Leesboek 4: Diep in die bos

Mart Meij, Beatrix de Villiers, Chris Venter

Nuwe Alles-In-Een Graad R Gegradeerde Leesreeks: Vlak 1 Leesboek 3: Die partytjie

Mart Meij, Suzie Appleby, Beatrix de Villiers

Nuwe Alles-In-Een Graad R Gegradeerde Leesreeks: Vlak 3 Leesboek 3: Modderkoekies

Lisa Steyn, Mart Meij, Beatrix de Villiers

Nuwe Alles-In-Een Graad R Gegradeerde Leesreeks: Vlak 3 Leesboek 5: Rolf Reus en Doempie Dwerg

Mart Meij, Beatrix de Villiers, Chris Venter

Nuwe Alles-In-Een Graad R Gegradeerde Leesreeks: Vlak 2 Leesboek 2: Pret in die gesin

Theresa Loots, Marina van Eeden, Zelda Vorster