We want to inform you that the NB Publishers website will be shutting down soon. All our content, resources, and updates will be moving to www.jonathanball.co.za.

Van man tot man

Olive Schreiner, JM Coetzee, Antjie Krog

ISBN:

9780798185448

Epub ISBN:

9780798185455

Publisher:

Human & Rousseau

Date Released:

August 2026

Price (incl. VAT):

R 380.00

Format:

Soft cover, 320pp


About this book:

Olive Schreiner se aangrypende roman From Man to Man het sy aanvang in 1873 gehad, maar is nooit voltooi nie. In 1926 word dit postuum deur haar eggenoot uitgegee. Die Nobelpryswenner JM Coetzee het onlangs die roman versorg en verwerk, en ’n gepaste slothoofstuk bygeskryf.

Dit speel af in die 1860’s en handel oor twee susters wat grootword op ’n plaas in die Groot-Karoo. Schreiner se intelligensie en belesenheid skep die indruk van ’n kontemporêre roman. Dit is vertaal deur Antjie Krog.

RELATED BOOKS

Die Serwiër

Carel van der Merwe

Twyfelbos

François Loots

Donkermaan

Jaco Wolmarans

Sarah plus een

Kristel Loots

Die vyf susters

Eleanor Baker as Alex Muller

Is jy orraait, Elizabeth?

Rozaan de Wet Boer

Skorpio

Deon Meyer

Die drie weduwees

Irma Venter

Enigma

Rudie van Rensburg

Die dood van Rachel April

P.P. Fourie

Die ooggetuie

Wilna Roux

Hans hou bruilof

Rudie van Rensburg

Sekelmaan

Jaco Wolmarans

Op pad na 'n klooster in die sneeu

Johannes de Villiers

Die keiser se duim

Chris Karsten

Einde en begin

Michèle Meyer

Drie moorde in die Baai

Madelein Rust

Kanniedood

Irna van Zyl

Eleksie op Erdvark

Rudie van Rensburg

Leeumens

Rudie van Rensburg

My skaduwee loop los

Zirk van den Berg

Rebecca (Hersiene uitgawe)

Wilna Adriaanse

Weg is nie 'n plek nie

Santie van der Merwe

Ontvoer

Constant van der Merwe

Die laaste leuen

Anita du Preez

Donkerhart

Henda Olivier

Die vrou met nege lewens

Debbie Loots

Aan die hemeltrans

Anton Roodt

'n Knippie moord

Elsa Winckler

Haas en Harriët

Susan Coetzer

Die man van elders

Helene de Kock

Soetroos van Saron

Theolla Langenhoven

Die vuur huil

Allen Grootboom

Fiela se kind

Dalene Matthee

Die oorkant

Annemarié van Niekerk

Drie misdade in 'n knoop

Eleanor Baker as Alex Muller

Bloedbande

Eleanor Baker as Alex Muller

Patmos

Willem Anker

Al die swendelaars

Chris Karsten

Volmaan in Baviaanskloof

Jeanette Stals

Roulette

Sidney Gilroy

Die rooi angelier

Eleanor Baker as Alex Muller

Een keer om die son

François Bloemhof

Mei en alles daarna

Zelda Bezuidenhout

Bloed van 'n vlinder

Marieta Carrick

Waar bloed kruip

Marieta Carrick

Grensloos

Wilna Adriaanse

Soetdoring in die ruigtes

Christiaan Bakkes

Die avonture van Helga Roets

Riaan Grobler

Vreemde vos

Carel van Rooyen