For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Speurder Kwaaikofski 3: Die pienk skoolspook

Jürgen Banscherus, Kobus Geldenhuys

ISBN:

9780798157704

Epub ISBN:

9780798157384

Publisher:

Human & Rousseau

Date Released:

August 2012

Price (incl. VAT):

R 140.00

Format:

Soft cover, 26pp


About this book:

Die negejarige speurder Kwaaikofski ondersoek sy derde speursaak. Kommisarek, die skool se opsigter, het ’n groot probleem: hy glo dit spook by die skool. Die afgelope paar aande hoor hy snaakse geluide en sien vreemde, onaardse skaduwees op die skoolterrein rondsluip. Kwaaikofski skrik natuurlik nie vir ’n koue pampoen nie en hy besluit dadelik om ondersoek in te stel. Maar toe hy die pienk skoolspook een aand om middernag van aangesig tot aangesig aanskou, is selfs hý nie meer so dapper nie. Die Speurder Kwaaikofski-speurreeks is deur een van Duitsland se mees geliefde skrywers vir kinders geskep en meer as 850 000 eksemplare is al wêreldwyd verkoop.

RELATED BOOKS

Kaptein Onderbroek #1: Die avonture van Kaptein Onderbroek

Dav Pilkey, Kobus Geldenhuys

Hoe dinge werk: Biologie-eksperimente in jou agterplaas

Alix Wood

Kreatiewe kuns met toiletrolle Boek 2

Éditions Caramel

Creative Crafts with toilet paper rolls Book 2

Éditions Caramel

Die seerowers 2: Die seerowers en die grot vol goud

Jonny Duddle, Kobus Geldenhuys

Wie skrik vir Wortel Wolf?

Leon-Ben Lamprecht, Nicolene Louw

Die stoutste klas op aarde

Joanna Nadin, Kobus Geldenhuys

The Day the Dragon Came - A book for boys

Fanie Viljoen, Tumi Steyn, Karin Schimke

My ruimte-atlas

Éditions Caramel , Kobus Geldenhuys

The Day the Dragon Came - A book for girls

Fanie Viljoen, Tumi Steyn, Karin Schimke

Goue lint-stories: Die mooiste avontuurverhale

Moon S.r.l. , Kobus Geldenhuys

Die stoutste klas op aarde word stouter

Joanna Nadin, Kobus Geldenhuys

Praktiese geologie: Raak handig met fossiele!

Alix Wood, Elizabeth Wasserman

Speurhond Willem in Australië

Elizabeth Wasserman, Chris Venter

Die skandalige susters Smit

Adeline Radloff, Alex van Houwelingen

Word ’n virusvegter! ’n Gids vir gesond bly

Alix Wood

Die dodelikste donuts in die heelal

Cecilia Steyn, Johann Strauss

My Storiekis

Leon Rousseau, Linki Lutz

My dinosourus-atlas

Éditions Caramel , Kobus Geldenhuys

Die mooiste sprokies van Grimm (tweede uitgawe)

Marita van der Vyver, Piet Grobler

Die slymerigste, stinkerigste eksperimenteboek

Kobus Geldenhuys, Kris Hirschmann

Die hasie van fluweel

Theodore Key, Margery Williams, Linda Rode

Be a Virus Warrior! A Guide to Keeping Healthy

Alix Wood

Speurder Kwaaikofski: Omnibus 1

Jürgen Banscherus, Kobus Geldenhuys, Ralf Butschkow (illustr.)

Disaster at Gogo's spaza

Salamina Mosese, Vian Oelofsen

Katastrofe

De Wet Hugo, Martinus van Tee

Hotel Pangolin

Dianne Hofmeyr, Theodore Key

Die vinnigste skoene in die hele wêreld

Cecilia Steyn, Johann Strauss

Praktiese geologie: Raak handig met klippe en minerale!

Alix Wood, Elizabeth Wasserman

Die dag toe die draak kom - 'n Boek vir seuns

Fanie Viljoen, Tumi Steyn

Catastrophe

De Wet Hugo, Martinus van Tee

Kreatiewe kuns met toiletrolle Boek 1

Éditions Caramel

Pippie Langkous-omnibus (heruitgawe)

Astrid Lindgren, Jaco Jacobs

Ster en die skugter vyf

Elizabeth Pulles (illustr.), Henriëtte Linde-Loubser

Die seerowers 1: Die seerowers en die spookskip

Kobus Geldenhuys, Jonny Duddle

Die dag toe die draak kom - 'n Boek vir meisies

Fanie Viljoen, Tumi Steyn

Speurder Kwaaikofski: Omnibus 2

Jürgen Banscherus, Ralf Butschkow, Kobus Geldenhuys

Hoe dinge werk: Fisika-eksperimente in jou agterplaas

Alix Wood

Liewe Heksie Leesboek 8

Verna Vels, Vian Oelofsen

Creative Crafts with toilet paper rolls Book 1

Éditions Caramel

Goue lint-stories: Die mooiste fabels deur La Fontaine

Moon S.r.l. , Kobus Geldenhuys

50 vrae oor hoe om my planeet te red

Éditions Caramel

Hotel Ietermagô

Dianne Hofmeyr, Theodore Key, Elsa Silke

Bennie Boekwurm se besige pretboek

Louise Smit, Johann Strauss, Luan Serfontein

Sprokies met lesse: Word wakker, Doringrosie!

Sue Nicholson, Kobus Geldenhuys

Hondman

Dav Pilkey

Hondman 2: Hondman op hol

Dav Pilkey

Soek die paadjie! Vlak 1

Éditions Caramel

50 vrae oor die menslike liggaam

Éditions Caramel

Speurhond Willem en die diamantdiewe

Elizabeth Wasserman, Chris Venter (Illustr.), Chris Venter