For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Ons is nie almal so nie

Jeanne Goosen

ISBN:

9780795702426

Epub ISBN:

9780795703584

Publisher:

Kwela

Date Released:

January 2014

Price (incl. VAT):

R 285.00

Format:

Soft cover, 148pp


About this book:

CNA-prys 1990 Rapport-prys 1990 M-Net-prys 1991 Wat het ’n mooi Afrikanervrou in die 1950’s gedoen as die lewe begin druk? As haar man ’n verbitterde Ben Schoeman-man is wat moet aansukkel met ’n asmapompie en haar pa ’n kommunis en Katoliek agter elke bos raaksien? As die enigste afleiding die jaarlikse ATKV-konsert op Hartenbos is? Veral as haar doodgoeie bure skielik aangesê word om te trek omdat hulle bruin is? Deur die oë van ’n kind vertel Jeanne Goosen hoe Doris van Greunen van dié wêreld probeer ontsnap: in die bioskoop, met haar Cavallas, met vriende soos Ant Mavis, Uncle Tank – en met Barnie, die swank. In Engels vertaal as We’re not all like that, deur André P. Brink. Die boek is ook in Nederlands en Frans vertaal. “What a funny, anger-provoking and poignant book” – Albie Sachs

RELATED BOOKS

Hartklop Omnibus 4

Malene Breytenbach

Helena Hugo Eerste Keur

Helena Hugo

Hartklop Omnibus 4

Madeleine Malherbe

Christine le Roux Keur 4

Christine le Roux

Schalkie van Wyk Keur 14

Schalkie van Wyk

Droomberig

Luné Olivier

Louisa du Toit Omnibus 12

Louisa du Toit

Omdat jy my liefhet

Elsa Winckler

Helene de Kock Keur 3

Helene de Kock

Op liefde se drumpel

Elza Rademeyer

Operasie droomvrou

Jade Mc Menamin

Satyn Omnibus 8

Anita du Preez

Om met vuur te speel

Lucille du Toit

Fransi en die filmster

Anita du Preez

Helene de Kock Keur 4

Helene de Kock

Helena Hugo Tweede Keur

Helena Hugo

In my drome

Malene Breytenbach

Ultrasatyn 3

Lucille du Toit

Melodie Omnibus 3

Malene Breytenbach

Onverwags myne

Susan Pienaar

Ena Murray Keur 16

Ena Murray

Helene de Kock Keur 5

Helene de Kock

Christine le Roux Keur 5

Christine le Roux

Satyn Omnibus 7

Ettie Bierman

Chirurg van harte

Susan Pienaar

Ena Murray Keur 19

Ena Murray

Tweede kans op liefde

Elza Rademeyer

Ena Murray Keur 18

Ena Murray

Droomkrans se engelman

Moryn Hanzen

Legkaart van die liefde

Renda de Waal

Satyn Omnibus 8

Ettie Bierman

Hartklop Omnibus 4

Rykie Roux

Melodie Omnibus 3

Elsa Hamersma

Ter wille van geluk

Naretha Franken

Vlug na Santorini

Malene Breytenbach

Helene de Kock Keur 2

Helene de Kock

Christine le Roux Keur 3

Christine le Roux

Satyn Omnibus 8

Lizet Engelbrecht

Melodie Omnibus 3

Annelize Morgan

Die eks-noodgeval

Cecilia Steyn

Sophia se beskermengel

Malene Breytenbach

Helena Hugo Derde Keur

Helena Hugo

Ena Murray Keur 17

Ena Murray

Waar liefde begin

Schalkie van Wyk

Schalkie van Wyk Keur 15

Schalkie van Wyk

Geliefde heler

Malene Breytenbach

Satyn Omnibus 7

Anita du Preez

Ultrasatyn 3

Elsa Winckler

Elsa Winckler Eerste Keur

Elsa Winckler

Satyn Omnibus 7

Lizet Engelbrecht