- Nonfiction
- Lifestyle
Meer as jou seerkry
Johannes de Villiers
ISBN:
9780624093428
Epub ISBN:
9780624093435
Publisher:
Tafelberg
Date Released:
April 2022
Price (incl. VAT):
R 320.00
Format:
Soft cover, 240pp
About this book:
Hoe gaan jy aan as jy beroof is van die lewe wat vir jou kosbaar was? Die insig wat Johannes de Villiers verwerf het toe sy eie lewe uitmekaar geval het, is die inspirasie vir hierdie boek. Johannes gaan steek kers op by deskundiges en terapeute, maar ook veral by gewone mense wat deur die lewe platgevee is. Groei, vind hy, is nie om veerkragtig terug te bons na wie jy was voor dinge verkeerd geloop het nie. Maar jy kán dit oorleef -- en selfs sterker wees.
RELATED BOOKS
Herontdek jou selfvertroue
Rolene Strauss
Adulting 101
Jen Thorpe
That's Not What I Meant!
Leah Sefor
Rediscover Your Self-confidence
Rolene Strauss
Touch
Tiffany Kagure Mugo, Kim Windvogel
The Soft Life
Lebohang Masango
Quirky Quick Guide to Having Great Sex
Tiffany Kagure Mugo
Unf*ck Yourself, Unf*ck the World
Kagiso Msimango
The Big South African Hair Book
Janine Jellars
Finding Purpose
Thami Nkadimeng