For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Rykie: 'n lewe met woorde

Lizette Rabe

Epub ISBN:

9780624054016

Publisher:

Tafelberg

Date Released:

August 2011

Price (incl. VAT):

R 300.00

Format:


About this book:

In ’n tyd toe die meeste vroue óf onderwyseres óf verpleegster geword het, het die legendariese Rykie van Reenen vir haar ’n loopbaan oopgeskryf in die joernalistiek. Sy het Suid-Afrika se eerste vroulike oorlogskorrespondent geword toe sy in 1973 die Jom Kippoer-oorlog in Israel gedek het. In die 1960’s het sy naam gemaak as rubriekskrywer vir “Van alle kante” in Die Burger en in die 1970’s vir “Op die randakker” in Rapport. Die rubrieke was só gewild dat dit as ’n sirkulasiebouer by Rapport beskou is en later ook gebundel is. Van Reenen se fyn waarnemingsvermoë, wydbelesenheid en kreatiewe taalgebruik het haar in ’n klas van haar eie geplaas. Sy het geskryf oor kerksake, die politiek van die dag en het onderhoude gevoer met leiers van Hendrik Verwoerd tot Steve Biko. Van Reenen word beskou in dieselfde liga as Piet Cillié en Schalk Pienaar en het ’n groot rol gespeel in die professionalisering van vrouejoernaliste. Twee boeke het uit haar pen verskyn: Emily Hobhouse: Boer War Letters (1984) en Emily Hobhouse: Heldin uit die Vreemde (1970). Haar rubrieke is gebundel in Op die Randakker.

RELATED BOOKS

Comrade Editor

Gwen Lister

Kyk na my

Nataniël

Cul-de-sac

Elsa Joubert, Michiel Heyns

Magenge, We Need to Talk

Melusi Tshabalala

Lansdowne dearest

Bronwyn Davids

Truth, Lies and Alibis

Fred Bridgland

Anton Goosen

Hanlie Retief

The Messiah's Dream Machine

Jennifer Friedman

I Choose to Live

Letshego Zulu

Jwara! Induna's Daughter

Joyce Piliso-Seroke

Christo Wiese

TJ Strydom

Vusi

Vusi Thembekwayo

Becoming a Doctor

Hloni Bookholane

Yellow and Confused

Ming-Cheau Lin

Into Dark Water: A Police Memoir

Jeremy Vearey

To Survive and Succeed

Mkhuseli Jack

Get me to 21

Gabi Lowe

The ANC Spy Bible

Moe Shaik

In my vel

Azille Coetzee

Heart of a Strong Woman

Xoliswa Nduneni-Ngema, Fred Khumalo

Because I Couldn't Kill You

Kelly-Eve Koopman

The Lockdown Collection

Melinda Ferguson

ZWELETHU

Jaki Seroke

Pieter-Dirk Uys: The Echo of a Noise

Pieter-Dirk Uys

GiGi

GiGi

Putco Mafani: The Price and Prize of Greatness

Putco Mafani

Kwanele, Enough!

Andy Kawa

Look At Me

Nataniël

Robert McBride: The Struggle Continues

Bryan Rostron

Smacked

Melinda Ferguson

Zephany (A)

Joanne Jowell

But He Speaks So Well

Ivan Johnson

Die kind se naam is Anneke

Juliana Coetzer

Rise

Siya Kolisi

Robert

Robert Hamblin

Out of Quatro

Luthando Dyasop

Christo Wiese

TJ Strydom

So You Want to Build a Startup

Matthew Buckland

The Year of Facing Fire

Helena Kriel

Betting on a Darkie

Mteto Nyati

Durban Poison

Ben Trovato

Hooked

Melinda Ferguson

Andile Gaelesiwe: Remembering

Andile Gaelesiwe

Zephany (E)

Joanne Jowell

I Beg to Differ

Peter Storey

Not Child's Play

Dave Muller

Pieter-Dirk Uys: Weerklink van 'n wanklank

Pieter-Dirk Uys

Meditating with Rhinos

Helena Kriel

Starlite Memories

Dov Fedler

A Childhood Made Up: Living with my mother's madness

Brent Meersman