For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Roepman (2011-uitgawe)

Jan van Tonder

ISBN:

9780798155342

Publisher:

Human & Rousseau

Date Released:

སྤྱི་ཟླ་བཞི་པ། 2014

Price (incl. VAT):

R 300.00

Format:


About this book:

Nou ook 'n rolprent. Kyk die lokfilm hier.

Laai die onderwysersgids gratis af hier (PDF-dokument).

'n Roepman se werk by die spoorweë was om die masjinis en sy assistent te gaan roep/wakker te maak vir hul skofte.

Hierdie gesins- en inisiasieroman speel af in 'n spoorwegkampgemeenskap in Durban in die sestigerjare. Die verteller is die 13-jarige Timus, en saam met hom beleef ons sy inisiasieprosesse in 'n grootmenswêreld, en sy waarnemings van die mense en lewe rondom hom. Timus is deel van 'n groot gesin wat dit nie breed het nie en waar die pa se beheptheid met die kerk ontstellende gevolge het. As jongste in die gesin is hy toegespin in sy eie droomwêreld en ook agter by sy portuurs oor die soet en duister dinge van die lewe. Hy het 'n sterk verbeelding en sy weergawe van insidente verleen 'n magies-realistiese gevoel aan die gebeure in die roman.

Die waarneming van menswees, die patos en humor wat mekaar afwissel, die ménslikheid van hierdie roman - by tye brutaal-realisties, maar ook hartverwarmend - sal geen leser onaangeraak laat nie.

RELATED BOOKS

Die waarde van stil bure

Zelda Bezuidenhout

Donkerdrif

Deon Meyer

Ivoor

Jaco Wolmarans

Die wet van Gauteng

Hannes Barnard

Op soek na Tretchikoff

Anita du Preez

Monster

Rudie van Rensburg

Die uil in die ysbos

Susan Coetzer

Buit

Dibi Breytenbach

Eugene

Kirby Van der Merwe

Mara

Marida Fitzpatrick

Stille waters

Juanita Aggenbach

Een of ander held

Zirk van den Berg

Hartedief

Rudie van Rensburg

Man in die maan

Etienne Fourie

Gerugte van 'n ontvoering

Chris Karsten

Hans bars die bioborrel

Rudie van Rensburg

Polsslag

Marie Lotz

Voorouer. Pelgrim. Berg.

Ingrid Winterbach

Flora

Engela Ovies

Rooiborslaksman

Marinda van Zyl

Simoelégri

Jaco Fouché

Bruidzilla

Marion Erskine

Hans gee Herklaas horings

Rudie van Rensburg

bottelnek breek bek

Dianne Albertze

Skepsel

Willem Anker

Christine le Roux Keur 7

Christine le Roux

Skadukant

Rika Cloete

Die versoeking van Thomas Maas

Chris Karsten

Minder as niks

Irma Venter

Kompoun

Ronelda Kamfer

Om alleen te gaan

Nicole Jaekel Strauss

Wit leuen

Ruan Kemp

Hans hou sy lyf Sherlock

Rudie van Rensburg

Grootgeluk

Jan van Tonder

Die vloek van Levitikus

Ben Viljoen

As die katjiepiering blom

Audrey Jantjies

Die teenoorgestelde is net so waar

Azille Coetzee

Vin

Lien Botha

Die verleiding van Eva de Winter

Louis Krüger

’n Hart is so groot soos ’n vuis

P.P. Fourie

Die getuienis

Francois Smith

Man uit die dode

Chris Karsten

Die onsigbare pou

Zirk van den Berg

Vlam

Sidney Gilroy

Weerlose meganika

Anton Roodt

Veldhospitaal 12

Marinda van Zyl

Zanzibar Zen

Marnus Hattingh

Vlug

Wilna Adriaanse

Roofdier

Marie Lotz

Hou jou oë oop

Brian Fredericks