For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Nuwe Alles-in-Een Graad 3 Lewensvaardighede Leerderboek

Mart Meij, Marina van Eeden, Amorie Van Straaten, Petro Dyer, Waldy Van Wyk, Joana Rothman, Laurika Henning, Glaudina Rossouw, Charlotte Sullivan, Cindey Jordaan, Beatrix de Villiers

ISBN:

9781775890621

Uitgewer:

Best Books

Datum Vrygestel:

Junie 2016

Prys (incl. VAT):

R 189,00

Formaat:

Sagteband, 108pp


Oor hierdie boek:

Die Nuwe Alles-In-Een Graad 3 Lewensvaardighede Leerderboek is ontwikkel volgens die vereistes van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring (KABV) vir Graad 3. Dit gee geleentheid vir die bekendstelling en inskerping van leerinhoud, met minstens drie tot vier bladsye aktiwiteite per week. 

Die boek bevat 16 temas vir 40 onderrigweke soos "Rampe", "Besoedeling", "Oor my", "Leefwyses van lank gelede" (met prente van ou speelgoed en ou huise), "Die ruimte" (met feitelike inligting en aktiwiteite oor ruimte en planete en ruimtevaarders), "Herwinning" (met idees vir die maak van kompos en hoe dinge herwin kan word - metaal, plastiek, glas en papier) en "Gevoelens" (hoe om konflik te vermy en ontspanningsmetodes).

Die onderrigplanne in die Onderwysersgidse beskryf volledig hoe, waar en wanneer elke bladsye in die Leerderboek gebruik moet word.

Die boeke is volkleur en pragtig geïllustreer.

Lees uittreksel

VERWANTE BOEKE

Nuwe Alles-In-Een Graad 2 Lewensvaardighede Onderwysersgids

Mart Meij

Nuwe Alles-In-Een Graad R Werkboek vir Lewensvaardighede

Mart Meij, Beatrix de Villiers, Rina Erasmus, Amorie Van Straaten, Laurika Henning, Christian Botha

Nuwe Alles-In-Een Graad 2 Lewensvaardighede Leerderboek

Mart Meij, Amanda Marais, Melané van den Berg, Glaudina Rossouw, Beatrix de Villiers, Laurika Henning, Charlotte Sullivan

New All-In-One Grade 1 Life Skills Teacher’s Guide

Best Books Panel , Mart Meij

New All-In-One Grade 2 Life Skills Learner's Book

Mart Meij, Melané van den Berg, Beatrix de Villiers, Glaudina Rossouw, Amanda Marais

New All-In-One Grade 3 Life Skills Learner's Book

Mart Meij, Marina van Eeden, Joana Rothman, Petro Dyer, Rina Erasmus, Laurika Henning, Charlotte Sullivan, Beatrix de Villiers, Amorie Van Straaten, Glaudina Rossouw, Waldy Van Wyk, Cindey Jordaan

New All-In-One Grade R Workbook for Life Skills

Mart Meij, Beatrix de Villiers, Amorie Van Straaten, Christian Botha, Laurika Henning, Rina Erasmus

Nuwe Alles-In-Een Graad 1 Lewensvaardighede Leerderboek

Mart Meij, Rina Erasmus, Amorie Van Straaten, Beatrix de Villiers, Laurika Henning, Carien Human, Charlotte Sullivan

New All-In-One Grade 1 Life Skills Learner's Book

Best Books Panel , Mart Meij

New All-In-One Grade 2 Life Skills Teacher's Guide

Mart Meij, Melané van den Berg, Beatrix de Villiers, Glaudina Rossouw, Amanda Marais

Nuwe Alles-in-Een Gr 3 Lewensvaardighede Onderwysersgids

Mart Meij, Marina van Eeden, Waldy Van Wyk, Amorie Van Straaten, Petro Dyer, Beatrix de Villiers, Rina Erasmus, Charlotte Sullivan, Joana Rothman, Laurika Henning, Glaudina Rossouw, Cindey Jordaan

New All-In-One Grade 3 Life Skills Teacher's Guide

Mart Meij, Beatrix de Villiers, Marina van Eeden, Amorie Van Straaten, Petro Dyer, Rina Erasmus, Charlotte Sullivan, Cindey Jordaan, Waldy Van Wyk, Laurika Henning, Glaudina Rossouw

New All-In-One Grade R Life Skills Learner's Book

Mart Meij, Beatrix de Villiers, Rina Erasmus, Laurika Henning, Amorie Van Straaten, Charlotte Sullivan

Nuwe Alles-In-Een Graad 1 Lewensvaardighede Onderwysersgids

Mart Meij, Rina Erasmus, Amorie Van Straaten, Beatrix de Villiers, Laurika Henning, Charlotte Sullivan, Carien Human

Nuwe Alles-In-Een Graad R Lewensvaardighede Onderwysersgids

Mart Meij, Beatrix de Villiers, Rina Erasmus, Laurika Henning, Amorie Van Straaten, Charlotte Sullivan

Nuwe Alles-In-Een Graad R Lewensvaardighede Leerderboek

Mart Meij, Beatrix de Villiers, Rina Erasmus, Laurika Henning, Amorie Van Straaten, Charlotte Sullivan