Ontmoet God in gebed

Esté Geldenhuys

ISBN:

9780796322111

Epub ISBN:

9780796323019

Uitgewer:

Lux Verbi

Datum Vrygestel:

September 2022

Prys (incl. VAT):

R 255,00

Formaat:

Sagteband, 240pp


Oor hierdie boek:

Wat is gebed? Watter waarde vind ons daarin? Hoe bid 'n mens? In hierdie boek probeer Esté Geldenhuys die wêreld van gebed oopbreek deur:
* God se karakter te ontgin
* Die DNS van gebed te ondersoek en
* Verskeie getuienisse oor die grootheid en almag van die lewende God.
Mag hierdie boek vir elkeen wat dit lees ’n nuwe verstaan bewerk van die karakter van ons Vader, die offer wat Jesus gebring het en die wonderbare kontak en kommunikasie wat die Gees van Christus vir ons bied.