For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Elders

Erns Grundling

ISBN:

9780795801341

Epub ISBN:

9780795801365

Uitgewer:

Queillerie

Datum Vrygestel:

Maart 2017

Prys (incl. VAT):

R 300,00

Formaat:

Sagteband, 336pp


Oor hierdie boek:

Aan die begin van 2015 was bekroonde Weg!-joernalis Erns Grundling oorwerk, oorstuur, oorgewig, beseer – en pas gediagnoseer met slaapapnee. Vanselfsprekend was ál ding om te doen om die ellelange Camino-staptog in Spanje aan te pak – g’n selfoon, g’n makkers, net dapper en stapper. Kom stap saam!