- Fiksie
- Engelse poësie
Sikhahlel’ u-OR
A praise poem for Oliver Tambo
Mongane Serote
ISBN:
9780795709494
Uitgewer:
Kwela
Datum Vrygestel:
Oktober 2019
Prys (incl. VAT):
R 280,00
Formaat:
Sagteband, 144pp
Oor hierdie boek:
Bekroonde hofdigter en anti-apartheidsveteraan Mongane Wally Serote bied ’n epiese gedig wat die lewe van die oorlede ANC-president Oliver Reginald Tambo besing. Sikhahlel’ u-OR, wat in pragtige, inkanterende Engels geskryf is, het ’n ritme en ’n voorwaartse beweging wat boeiend en meditatief is. Dit raak aan OR Tambo se kinderdae, die anti-apartheidstryd, sy rol in die ANC en sy visie vir Suid-Afrika. Hierdie publikasie word op die herdenking van OR Tambo se geboortedag uitgereik.
VERWANTE BOEKE
A Hundred Silences
Gabeba Baderoon
Pillage
Antjie Krog, Karen Press
The History of Intimacy
Gabeba Baderoon
Lady Anne: A Chronicle in Verse
Antjie Krog
A Whistling of Birds
Isobel Dixon
Pretend You Don't Know Me
Finuala Dowling
This way I salute you
Keorapetse Kgositsile
The Dream in the Next Body
Gabeba Baderoon
Dog Eat Dog
Niq Mhlongo