For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

It’s me, Anna: The Full Story

Anchien Troskie

ISBN:

9780795709340

Uitgewer:

Kwela

Datum Vrygestel:

Augustus 2019

Prys (incl. VAT):

R 300,00

Formaat:

Sagteband, 448pp


Oor hierdie boek:

Sy het haarself Stom Anna genoem. Omdat sy aan niemand kon vertel wat tussen haar en haar stiefpa plaasgevind het nie. Nou eers kan sy die swye verbreek oor hoe haar stiefpa haar diepste menswees aangetas het. It’s Me, Anna: The Full Story is ’n spesiale uitgawe wat albei romans bevat: It’s Me, Anna and The state vs Anna Bruwer.