For more information on COVID-19 and how to prevent infection, visit sacoronavirus.co.za.

Jungu Josh 2: Die kryger van Aboemondja

Constant Van Graan

ISBN:

9780624090786

Uitgewer:

Tafelberg

Datum Vrygestel:

September 2020

Prys (incl. VAT):

R 200,00

Formaat:

Sagteband, 240pp


Oor hierdie boek:

Josh is ingehuldig as die nuwe koning van Kalimbula. Hy sukkel met die idee van koning wees. Silvia, sy ma, is egter nie dood nie. Sy slaag daarin om van die plaas te ontsnap. Intussen maak 'n misterieuse kryger haar verskyning en Josh se koningskap word tot die uiterste beproef. Hy vra die hulp van die geheimsinnige sifashama met hul rooi mantels, maar dit help nie. Masjeba se raad kom teen 'n prys. En waar is Silvia? Sal sy Kalimbula bereik voor dit te laat is en alles om Josh in duie stort? 
 

VERWANTE BOEKE

Lotta se lewe 9: Die kangaroe se skoen

Kobus Geldenhuys, Jutta Langreuter, Alice Pantermuller

Ontdek: Insekte

Laurence Mound

Dagboek van ’n dork 4: Stories van 'n nie-so-elegante ysprinses

Kobus Geldenhuys, Rachel Renée Russell

Dagboek van ’n dork 1: Stories van ’n nie-so-fantastiese lewe

Kobus Geldenhuys, Rachel Renée Russell

Grilgrypers 1: Die vloek van Vreesbaai

De Wet Hugo, Shân Fischer

Kies-jou-avontuur: Die gevaarlikste speletjie op aarde

De Wet Hugo, Johann Strauss

Nimmermeer

Jaco Jacobs, Jessica Townsend

Eisteddfod-pret

Jonelle du Toit, Gloudine Kellerman, Maja Sereda

Die avonture van Anna Atoom

Elizabeth Wasserman

Speurder Kwaaikofski: Omnibus 3

Jürgen Banscherus, Ralf Butschkow, Kobus Geldenhuys

Ontdek: die oseaan

Miranda MacQuitty

Ouma Hester en die Getaway-kar (2020)

Janie Oosthuysen, Alex van Houwelingen, Alistair Ackermann

Grilgrypers 5: Die groen watergraf

De Wet Hugo, Shân Fischer

Harry Griesel 4: Die zombie-ontvoerder

Sonja Kaiblinger, Fréderic Bertrand, Irma Vermeulen

Saartjie Omnibus 6

Bettie Naudé

Grilgrypers 3: Kamp vir monsters

De Wet Hugo

Regte-egte raaisels

Susan Martineau

Jungu Josh 1: Die goue kalbas

Constant Van Graan

Dagboek van ’n dork 2: Stories van ’n nie-so-gewilde partytjiepop

Kobus Geldenhuys, Rachel Renée Russell

Bitterbosbende 2

Anzil Kulsen, Stephen Wallace

Madiba Magic 100th Birthday Edition

Nelson Mandela

Geraamte in die klas (nuwe uitgawe)

Fanie Viljoen, Theodore Key

Harry Griesel 2: Die spookplaag

Sonja Kaiblinger, Fréderic Bertrand, Irma Vermeulen

Dagboek van 'n dork 3: Stories van 'n nie-so-talentvolle popster

Kobus Geldenhuys, Rachel Renée Russell

Die Avonture van Speurhond Willem: Omnibus 1

Elizabeth Wasserman

Lotta se lewe 10: Koalakonsternasie

Kobus Geldenhuys, Alice Pantermuller

Die legendariese Lua Verwey 2: 'n Plaas se geraas

Dihanna Taute, Theodore Key

Ouma Hester en die Dreadnought (Boek 3)

Janie Oosthuysen, Alistair Ackermann

Wondersmid

Jessica Townsend, Jaco Jacobs

Grilgrypers 2: Web van die mummie

De Wet Hugo, Shân Fischer

Grilgrypers 4: Die meisie in die maanlig

De Wet Hugo, Shân Fischer

Regte-egte rampe

Susan Martineau

Jakkals en Wolf (sagteband)

Pieter Grobbelaar, Séan Verster

Trompie Omnibus 7

Topsy Smith

Speurhond Willem in Skotland

Elizabeth Wasserman, Chris Venter

Jy kan die wêreld verander

Lucy Bell, Fanie Viljoen

Saartjie Omnibus 7

Bettie Naudé

Ouma Hester en die Arnosterfant

Janie Oosthuysen, Alistair Ackermann

Harry Griesel 5: Die spookmonster

Sonja Kaiblinger, Fréderic Bertrand, Irma Vermeulen

Die legendariese Lua Verwey

Dihanna Taute, Theodore Key

Lotta se lewe 11: Slange en hansworse

Alice Pantermuller, Kobus Geldenhuys

Bitterbosbende 3

Anzil Kulsen, Stephen Wallace

Trompie Omnibus 6

Topsy Smith

Saartjie Omnibus 8

Bettie Naudé

Bella en Sebastiaan

Mari Grobler, Alex van Houwelingen

Harry Griesel 3: Die Spookmeesters

Sonja Kaiblinger, Fréderic Bertrand, Irma Vermeulen

Trompie Omnibus 8

Topsy Smith

Eisteddfod-pret 2

Gloudine Kellerman, Jonelle du Toit, Tumi Steyn

Lotta se lewe 8: Die kattekonsert

Kobus Geldenhuys, Jutta Langreuter, Alice Pantermuller

Bitterbosbende 1

Anzil Kulsen, Stephen Wallace